+21
Selfsorg in Kleinemonde

Sandpiper Cottage

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Seafield Lane, Kleinemonde East, South Seas, 6172, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sandpiper Cottage is in Kleinemonde, 'n skilderagtige kusdorpie tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Oos-Londen, 16 km vanaf Port Alfred. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan buite op die onderdakhoutdek ontspan en die rivier-uitsigte geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kleinemonde het 'n geriefswinkel, restaurant, Mashie 9-putjie-gholfbaan, tennisbaan, pragtige strande en riviere.

Perde kan gehuur word om plaaslike roetes te verken, terwyl natuurliefhebbers nabygeleë wildlodges kan besoek om die Groot 5 minder as 2 uur ver te sien. Kleinemonde se lang sandstrande bied uitstekende visvangplekke, en "The Point" branderplankryplek is net 'n kort entjie se stap ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 29 Seafield Lane, Kleinemonde East, South Seas, 6172, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sandpiper Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

29 Seafield Lane, Kleinemonde East, South Seas, 6172, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a72efc313024f8287c8e5131a905d9fa4dc44110ec7c8ac6259cd78e9296031aa184c0245d1373dcaa07a49b4f95e4479d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 29 Seafield Lane Kleinemonde East 6172 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.536307001359 27.043811092838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang