Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandra

Gastehuis
Perna Perna
Vanaf
Vanaf R1 518
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim, pragtig versierde koningin-slaapkamer is in die gastehuis. Dit het 'n lessenaar en stoel vir sakereisigers, vanwaar die meer gesien kan word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook WiFi, 'n kroegie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmer, 'n kluis, haardroër, japonne en gesighanddoeke. Strandhanddoeke en 'n strandmandjie word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Perlemoen
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lieflike kamer het 2 enkelbeddens, 'n privaat stoep en ingang, asook parkeerplek reg voor die kamer. Die kamer het ook koffie- en teemaakgeriewe, 'n platskerm satelliet-TV, kroegie, haardroër, verwarmer, en 'n waaier. Die en suite-badkamer het 'n stort en toiletware. Strandhanddoeke en 'n strandmandjie word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Coral
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot kamer is op die onderste verdieping en het 'n tuin-uitsig. Dit het 'n koninggrootte-bed, 'n ekstra enkelbed 'n en suite-badkamer met 'n stort, kroegie, mikrogolfoond, TV met satellietkanale, WiFi, waaier, verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, haardroër, japonne, gesighanddoeke en meer. 'n Strandmandjie en strandhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oyster
Vanaf
Vanaf R2 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige, luukse kamer is op die boonste verdieping met 'n privaat balkon wat 'n uitsig oor die meer bied. Die kamer het 'n koninggrootte-bed met uitsigte vanaf die bed, die vensterbank, spa-bad en ook die balkon. Dit het ook 'n platskerm-TV, WiFi, koffie, tee, 'n Nespresso-masjien, kroegie en sonstoele. Japonne, gesighanddoeke, swemhanddopeke en 'n strandmandjie word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Periwinkle
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike groot kamer bied slaapplek aan 'n gesin van 4. Dit het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed, 'n tafel met stoele en 'n badkamer met 'n groot instapstort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Dit spog met 'n lieflike uitsig oor die tuin en bied WiFi, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, 'n haardroër en japonne. Strandhanddoeke en 'n strandmandjie word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Ontbyt

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 518
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloetestraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlYcyTc32VjqM2fTU0n3w3LQEUYfGkgubWzZuVZynPEbbrFe1LG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 518 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 3 Cloete Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08746 18.03152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem