Sandrivier Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sandrivier Gasteplaas bied sakpasverblyf op 'n plaas 6 km buite Carnarvon. Die plaas word omring deur die pragtige Karookoppies en bied 'n rustige toevlugsoord vir natuurliefhebbers.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede en 'n kampeerplek met braaigeriewe. Albei selfsorg-eenhede het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n gesin. Die eerste eenheid is oopplan en die tweede eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, yskassie en oond.

Die kampeerplek bied 3 staanplekke, ablusiegeriewe, braaigeriewe en wasbakke vir skottelgoedwas. Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek in. Ongelukkig is daar geen elektrisiteit by die kampeerplekke nie.

Gaste kan swem, fietsry, voëlkyk, bergfietsry en voetslaan in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sandrivier Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za