Umdloti Akkommodasie by Sands Beach Breaks Umdloti | LekkeSlaap
+46

Sands Beach Breaks Umdloti

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Sands Beach Breaks Umdloti
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Sentraal geleë. Skoon en netjies. Onderdak parkering.

Terence L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike woonstel, goeie uitsig.

Baie lekker woonstel. Die uitsig is regtig fantasties. Goeie bed. Alles wat jy benodig is daar. Sekuriteit is baie goed en vriendelik. Eienaars lig jou goed in en antwoord vrae/probleme onmiddellik wat baie lekker is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely apartment, great view.

Very nice apartment. The view is really fantastic. Good bed. Everything you need is there. Security is very good and friendly. Owners inform you well and respond to questions/problems immediately which is very nice.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dorothy T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean unit with great views.

The unit was well appointed, with great sea views. We enjoyed our stay.

Henk N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely view and nice apartment.

Enjoyed our stay! Lovely view.

Susan S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Baie maklik gevind. Was skoon en luuks. Geen negatiewe kommentaar nie.

Christian F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian F
Enkelreisiger

Pragtige plek, fantastiese uitsig en naby restuarante en winkels!

Ek beveel die Cascaeds aan, dit is geleë in pragtige natuurskoon naby resuarante, winkels ens. Bekende vakansieplekke binne klipgooi vanaf Umdloti nl. Umhlangha, Ballito en lughawe. Ek sou net graag wou sien dat die plekkie op 'n daaglikse basis skoongemaak word as dit van die kliënt vereis sou word! Ek het nie 'n probleem gehad nie en my stay terdeë geniet. Die natuurskoon wonderlik! Baie dankie!

Elaine B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die uitsig van die balkon af is pragtig! Netjiese woonstel het alles wat nodig is. Sal beslis teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful!

We had an amazing time. The view from the balcony is beautiful! Neat apartment with everything you need. Will definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lizann C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse uitsig en ligging!

Wat 'n besonderse uitsig het hierdie eenheid! Beter ligging gaan jy nie sommer kry nie. Baie gerieflike eenheid en besondere vriendelike eienaars. Sal verseker weer die eenheid bespreek.

Sands Beach Breaks Umdloti's terugvoer

Dear Lizaan

So happy you enjoyed your stay. You need to now stay at the Ballito apartment next
Regards
Sandy

Sands Beach Breaks Umdloti
Leon B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon B
Gesin met klein kinders

Netjies en toergerus met alle benodighede.

Eenheid is netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Baie mooi see-uitsig.

Sands Beach Breaks Umdloti's terugvoer

Hello Leon,
I am happy you enjoyed your stay.
Regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Umdloti
Helena G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat, salig.

'n Wonderlike wegbreek vir twee mense. Skoon, netjies, gerieflik, veilig, met 'n lieflike uitsig oor die see.

Sands Beach Breaks Umdloti's terugvoer

Dear Helena,
I am so happy you enjoyed your stay, and thank you for being such wonderful guest
God bless,
Sandy

Sands Beach Breaks Umdloti
Juanita K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita K

'n Tuiste weg van die huis.

Die woonstel is volledig toegerus vir 'n sorglose wegbreek. Die uitsig is asemrowend. Ons kan dit aanbeveel.

Hester G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het elke oomblik geniet.

Die uitsig oor see is asemrowend. Ongelukkig nie loopafstand van die strand nie. Parkering by strand is nogal 'n probleem, veral oor naweke.

Sands Beach Breaks Umdloti's terugvoer

Dear Hester,

Thank you for submitting a review, I am so happy you enjoyed your stay.

Warm regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Umdloti
Lizeth V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie mooi, ape net 'n probleem en net te ver van die strand af.

Baie lekker plek om te bly. Was baie netjies en het alles gehad wat mens kon nodig kry. Ongelooflike uitsig - sou net graag met vensters of deur oop wou slaap om die see te kon hoor, maar mens kan nie, want die ape pla al van vroeg in die oggend af. Die plek is ook nie stapafstand van die strand af nie. Die strande is baie mooi, die restaurant en winkels in die dorp is baie goed.

Elize B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitgerus.

Ligging is uitstekend. Sal aaanbeveel vir enigeen wat 'n welkome, verdienstelike wegkomkans wil benut. Personeel baie vriendelik.

Linda D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is regtig 'n baie oulike plekkie, alles wat nodig is was daar en uitsig baie mooi!

Ons kan hierdie plekkie regtig aanbeveel, baie mooi en netjies, heerlike groot badkamer en wonderlike uitsig uit al die vertrekke.

Sands Beach Breaks Umdloti's terugvoer

Thank you dear Linda, so happy you enjoyed.
I have just bought new towels and sheets. Hope you will visit again.
The review is much appreciated.
Warm regards,
Sandy

Sands Beach Breaks Umdloti
Tarquin H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarquin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's the most amazing place I have ever been to.

You wake up to the sound of the sea very near to you. Wonderful and great place to stay.

Sands Beach Breaks Umdloti's terugvoer

Dear Tarquin,
I am happy you enjoyed your stay.
Thank you for the review and the leaking toilet is sorted.
Much appreciation.

Sands Beach Breaks Umdloti
Stefan E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek van die stad af!

Eenheid is ten volle ingerig vir 'n heerlike vakansie. Sal beslis weer besoek.

Sandra G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig vanuit die eenheid!

Pragtige, klein eenheid vir 2 mense. Die eenheid is gerieflik ingerig en het alles wat jy benodig. Skoon en netjies. Die uitsig op die see is wonderlik en was ons gelukkig om een dag dolfyne te sien. Net jammer die eenheid is ver van die strand af. Jy moet strand toe ry. Die ape is ook bietjie van 'n probleem. Umdloti het ook 'n watertekort. Sekere tye was die water afgesny. Die tye was redelik.

Sands Beach Breaks Umdloti's terugvoer

Dear Sandra, thank you,
Wonderful that you found the time to relax and enjoy.
Good news no more water restrictions.
Yes it is a pity this beautiful apartment is not on the beach but not too far, only about 1km from beach.
Warm regards,
Sandy.

Sands Beach Breaks Umdloti
Shirley S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Rustig. Mooi uitsig.

Heerlike plekkie in rustige omgewing. Een probleem ─ die ape! Aanbeveling: Installeer beskerming voor alle vensters wat oopmaak, selfs die twee badkamervensters. Die ape het 'n ongelooflike vermoë om vensters oop te dwing en in te kom, en mens kan nie altyd die vensters toehou wanneer dit warm is nie. Andersins baie geniet.

Sands Beach Breaks Umdloti's terugvoer

Dear Jan,
Thank you for your constructive criticism.
Now that winter is approaching, and with the shortage of food, the monkeys are bolder than normal.
I will look into placing some extra security from the monkeys.
We are so happy you enjoyed your stay.

Sands Beach Breaks Umdloti
Karien J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is asemrowend.

Ons het daagliks die walvisse van die balkon dopgehou. Beslis 'n hoogtepunt! Baie skoon en netjies. Beslis 'n wenner vir 'n wegbreeknaweek of selfs 'n rustige vakansie!

Mariana B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende wegbreek-akkommodasie!

Fantastiese eenheid met lieflike uitsig en balkon. Ek sal verseker weer gaan!

Sands Beach Breaks Umdloti's terugvoer

Dear Mariana

Happy you enjoyed, thank you so very much for the visit.
Warm hugs,
Sandy

Sands Beach Breaks Umdloti
Nicolene S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en goed toegeruste woonstel met pragtige uitsig oor die see.

Die woonstel was baie skoon en die kombuis is goed toegerus met als wat mens kan benodig. Ons het die pragtige uitsig en privaatheid van die balkon baie geniet. Die bed was al baie uitgeslaap en pap en moet vervang word. Die bank in die woonkamer is ongelooflik hard en 'n mens kan nie gemaklik daarop sit nie. Alhoewel die plekkie als het wat ons benodig, was dit baie klein en ons het bietjie beknop gevoel (maar ons is gewoond aan baie spasie by ons huis). Die blouapies is baie lastig, so mens moet maar die deure en vensters toehou en heeltyd waak as hulle oop is. Sekuriteit is baie vriendelik en behulpsaam. Oor die algemeen het ons die verblyf baie geniet en kan ek dit aanbeveel.

Brian S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Wegbreek in die paradys!

Ek kan Sans Place Umdloti ten volle aanbeveel. Die eenheid is netjies en skoon en beskik oor al die geriewe wat jy moontlik nodig kan hê - selfs insekdoder as die goggas pla. Lugversorging, DStv, outomatiese wasmasjien in kluis. Smaakvol versier. Pragtige panoramiese see-uitsig vir kilometers. Gerieflik naby die strand en besigheidsdistrik, tog voel jy of jy op jou eie eiland is. Netjiese tuine en gereelde besoeke van die apies. Vriendelike personeel op die gronde. Ons wou nie huis toe kom nie.

Niel P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goeie uitsig.

Ons aankoms by Sans Place was gemaklik en die plek was baie skoon en netjies. Die uitsig vanaf die balkon oor die see is fantasties en 'n mens kan die geruis van die see se golwe goed ervaar en waardeer. Die plek het ons verras met al die kombuistoebehore wat beskikbaar was. Dit het dit baie vergemaklik om kos te kon maak waarvoor ons lus was. Selfs om ook net in die aande op die balkon te kon sit en 'n bietjie te kon braai was uitstekend. Daar was 'n volle DStv-pakket wat gemaak het dat ons programme kon geniet wat ons wou volg ook. Glad nie ver na die strand of na winkels en eetplekke wat reg op die strand is nie. Definitief waarde vir geld.

Hermo T - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier tydens die Comrades naweek!

Baie mooi uitsig, netjies en skoon en maklike toegang. Snoesige plekkie vir twee mense met voldoende geriewe in die woonstel. Beveel dit hoogs aan!

Vivian S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweek.

Definitief goeie waarde vir geld, potte en panne kort egter aandag. Goeie ligging en fotos verleen geloofwaardigheid aan wat jy kry.

Dawn V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vanaf aankoms tot vertrek was ons op die hande gedra deur die sekuriteit en het altyd welkom gevoel.

Die diens wat ons gekry het terwyl ons by SansPlace vertoef het, was uitstekend. Van die sekuriteit tot die ander inwoners was net vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitef Sans Place aanbeveel by my vriende en familie. Dis baie sentraal geleë en 'n kort rit weg van Durban en Ballito. Baie dankie dat ons toe gelaat was om by jou plekkie af te pak.

Johan B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is netjies, mooi meubels, prakties uitgelê en die see-uitsig uit die slaap- en sitkamer is asemrowend.

Die balkon is uitstekend om ontbyt te eet. Sal weer kom.

Doreen H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verras oor die skoon, netjiese eenheid.

Sans Place se kombuis is baie goed toegerus, met álles wat jy nodig het. Die meubels, koninggrootte-bed en beddegoed is van goeie gehalte. Die eienaar ontsien geen moeite om jou verblyf aangenaam te maak nie.

Amy V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ons sal verseker weer daar gaan bly. Baie netjies en die see-uitsig is ongelooflik.

Estelle P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Was skoon, woonstel was uiters netjies en ek sal dit aanbeveel.

Rainer B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rainer B
Gesin met klein kinders

Dit was mooi skoon en ons het dadelik tuis gevoel.

Ons het 5 nagte baie lekker gebly by Sans Place. Selfs met 'n 2-jarige kleuter was die plek nog steeds lekker. Die blouapies was lastig by tye!

was R1 195
Vanaf R1 016
per nag (plek vir 2)
was R1 195
Vanaf R1 016
per nag (plek vir 2)
was R1 195
Vanaf R1 016
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cascades 86, Bellamontweg 17, Umdloti, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFHDddT9PI1EzOHHbUHDEWC4yaloE9e1UeTIphD7lPg2vOvYoGw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 195, nou Vanaf R1 016  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 86 Cascades 17 Bellamont Road 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -29.666299016206 31.119512542328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za