+50
Gastehuis in Fouriesburg

Sandstone Chameleon Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Rene W
1 nag
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en netjies. Ons is baie tevrede! Ons is gasvry ontvang, die eenheid is pragtig en netjies en die ligging is baie maklik bereikbaar. Daar is ook ekstra moeite gedoen om ons baie vroeg die volgende oggend uit te boek, wat ons ongelooflik baie waardeer het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Comfortable and quiet place. Very friendly staff member assisted us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lafenis vir die siel. Baie lekker, privaat en stil. Goed ingerig. Ruim slaapkamer en bed was hemels. Stoep met ingeboude braai was natuurlik ons hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2026

Skoon, netjies en baie rustigheid. Ten spyte van die feit dat daar geen selfoonontvangs was, nie warm water om te bad nie (gelukkig het die ketel gewerk) en geen muskietgif nie, het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michael B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable and friendly. Very comfortable, good amenities and friendly and helpful staff. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Bekostigbaar, rustig, netjies, vriendelike diens. Baie lekker gebly. Meet gekry as wat ek verwag het. Kan ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gemaklik en rustig. Dis 'n baie netjiese plek met alles wat jy nodig het en baie vriendelike personeel. Dis nie te groot nie of te klein met meer as genoeg plek as jy vriende oornag vir ete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Exceptional! Nothing to complain about. Sandstone is a wonderful Guest House in Fouriesburg. It is located ideally in the heart of Fouriesburg. Very clean and neat. We were looked after with love and care. I can only recommend Sandstone to anyone that has small children while travelling. We had a great stay and are already looking forward to going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linanda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Vriendelike ontvangs. Baie skoon en netjies. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netjies, bekostigbaar en sentraal! Dit was uit die boonste boeke! Netjies, gerieflik en sommer net 'n lekker sentrale ervaring! Dawid is 'n kosbare, hulpvaardige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner De La Harpe and Venter Street,, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39f4f075a81ea6007e2454cdd03136a36c98ecd2529ddfa4f77c0776b325aad85dd47c1854ed00a3910f98486ffbd611b4a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 Corner De La Harpe and Venter Street, Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.617904875459 28.209221363068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang