Sandstone Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sandstone Lodge lê tussen Brits en Hartbeespoortdam. Dié lodge bied gerieflike verblyf omring deur reuse tuine en bome.

Ons het 3 dubbelkamers, 2 selfsorgwoonstelle en 'n gesinskamer. Elke kamer is toegerus met lugversorging en sekere DStv-kanale is beskikbaar. Verder is daar 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi is op versoek beskikbaar. Ontbyt-, middag- en aandete-pakkies is ook op versoek beskikbaar.

Die omgewing bied heelwat doendinge, soos bootvaarte, waterponieritte, en binnebandpret op die Hartbeespoortdam, perdry, vierwielmotorfietsry, warmlugbalonsafari's, staproetes en riviervlotvaart.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sandstone Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]