LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandstone Manor | LekkeSlaap
+41

Sandstone Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Sandstone Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eunette B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eunette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is soos om terug te gaan in tyd met 'n goeie see-uitsig!

Definitief 'n stop vir enige persoon wat in 'n ryk, geskiedkundige gedeelte van Mosselbaai wil bly - fantastiese uitsig oor die hawe en see!

Sharon G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G
Saam met vriende

Dit was aangename verblyf. Johan is die vriendelikste gasheer.

Lekker skoon plek. Goeie beddegoed. Baie veilige plek en ligging perfek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a pleasant stay. Johan is the most friendliest host.

Nice clean place. Good bedding. Very safe place and location perfect.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Noel S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker!

Die huis moes sekerlik al baie dinge in 125 jaar gesien het. Goed opgepas en nog stewig.

Jaime V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaime V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net 1 nag daar oorgeslaap.

Was baie tevrede met ons verblyf. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik en die kamer was toegerus. Goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Genoeg koffie, tee ens. Ons kon ons motor langs gebou parkeer, veilig uit die straat uit. Dalk net 'n klein voorstelletjie: wat van klein gaste sepie by wasbak vir gaste wat net 1 of 2 dae oorslaap? Baie dankie aan die eienaar vir die voorstel om die R62 te ry op ons pad Kaapstad toe. Dit was die moeite werd! Het dit baie geniet en sal beslis weer daar oornag.

Sandstone Manor's terugvoer

Dankie, bly julle het dit geniet. Dankie vir die voorstel sal werk maak daarvan

Sandstone Manor
Charlene L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en groot kamer.

Ek moet eerlik wees en noem dat die gasheer uit sy pad gegaan het om ons klere gewas en droog te kry.

Andre S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om vir een nag oor te slaap.

Vriendelike diens, sal weer daar oorslaap.

Sandstone Manor's terugvoer

Dankie Andre, ek is bly julle het dit geniet en sien volgende keer. Groete, Johann.

Sandstone Manor
Marelize S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale ligging, veilig en goeie area.

Nuwe, groter handdoeke asb. Ook 'n groter asblik asb nodig. Toegang tot 'n klein kombuis-stasie op die boonste vloer (mikrogolf en eetgery) sal lekker wees.

Jan S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die nostalgie van die ou gebou laat 'n mens verwonderd oor die bouproses van jare gelede.

Dit was weereens 'n lekker ondervinding. Dit was rustig en ons het lekker ontspan. Die bestuurspan laat jou baie welkom en tuis voel en was ook aangename geselskap. Johan, die eienaar het elke dag seker gemaak dat ons niks gekort het nie. Sal Sandstone Manor enige tyd aanbeveel vir gaste wat in Mosselbaai wil gaan kuier. 'n Pragtige uitsig oor die stil waters van die baai.

Donovan A - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

The owner is very friendly and helpful.

Gerrie O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great! Beste plekkie ooit!

Johan was great gewees vandat ons daar aangekom het, plek was netjies en skoon en die atmosfeer was great en die houtvloere en fittings was net die mooiste. Nogmaals dankie Johan, ek en my vrou kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Janetta I - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Janetta I
Saam met eggenoot / lewensmaat

No towels, we went and took one towel from another open bedroom which we shared.

Cupboard shelf was hanging on its side and very dirty inside cupboard. No view just a wall which made it difficult to keep a eye on our vehicle. It looks like the place is run by a man. No woman present. Only two satchels of coffee and enough milk for the two cups we had that night. We did not have coffee in the morning and if they served breakfast we would not have eaten in that place. We left as soon as we woke up. The inside of the shower door was full of dried soap and dirt. Very Very disappointed. Cups had to be washed in the handbasin. Not very hygienic.

Charles G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige 2 aande hier spandeer!

Ons het regtigwaar lekker oorgeslaap en die plek geniet. Alles was skoon en netjies en Johan het lekker met ons gesels. Sal beslis weer kom kuier!

Mike O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great home away from home experience.

Hearty welcome by the owner. It was clean safe and can definitely recommend it. We will be back for sure.

Ellen M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Pragtige houtvloer-woning met pragtige uitsig en alles was skoon en netjies.

Paul N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Mooi gebou. Goeie ligging.

Chrisjan P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring.

Kostelike plek met vriendelike gasheer, baie goeie prys en beste plek naby alles met volledige ondersteuning soos WiFi, kombuis, TV en tydige skoon beddens. 'n Balkon met pragtige uitsig oor hawe is die epitome van gemoedsrus. Johann jy is 'n ware staatmaker met 'n navolgenswaardige voorbeeld in menswees. Dankie nogmaals.

Henry H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H
Enkelreisiger

Sal weer daar gaan bly, baie aangenaam.

Parkering is veilig, gasheer is aangenaam. Verblyf was rustig, atmosfeer is lekker. Geriewe is in goeie kondisie.

Sandstone Manor's terugvoer

Dankie Henry sien volgende keer.
Groete Johann.

Sandstone Manor
Ilze S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs 'n oornagslaapplek gesoek en was aangenaam verras deur die keurige akkommodasie teen 'n billike tarief.

Pragtig gerestoureerde sandsteenhuis. Balkon op boonste verdieping met lieflike uitsig oor die baai.

Sandstone Manor's terugvoer

Dankie Ilze bly julle het dit geniet sien weer.
Groete Johann

Sandstone Manor
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 94, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe53WTQ8KOCve4Bznh37WwSARv6xZ9v8QgpqF4SiqdG7q8MSsB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 94 Montagu Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.183910241496 22.143594513582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!