Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Valley Fairview Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Plaas, Alma, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sandstone Valley Fairview Lodge is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas sowat 65 km vanaf Modimolle se middedorp. Die perseel is omring deur natuurskoon in die hartjie van Waterberg en ideaal vir 'n wegbreek vanaf die stadslewe.

Dié dubbelverdiepingplaashuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met alle nodige toebehore.

Die oopplan-leefarea lei na 'n ruim onthaalarea wat spog met 'n ingeboude braai-area en 'n vuurput. Daar is ook 'n plonspoel wat uitkyk oor die prentjiemooi bosveld. Begeleide staptoere en wildritte kan op versoek gereël word vir gaste.

Die gashere woon naby die huis en is beskikbaar indien gaste bystand benodig. Op versoek kan maaltye vir gaste voorberei word.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandstone Valley Fairview Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Sandstone Valley Fairview Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Goedehoop Plaas, Alma, 0512, Limpopo
  • Gaste dink Sandstone Valley Fairview Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Plaas, Alma, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqwTzZmbJ7V7vCaq6CiMCrlsVjFCQYf9qTvpFpTHXnGva9cOk39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 Goedehoop Farm Alma 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.584724217377 28.043362760014