Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandstone Valley Golden View Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 394, Hartebeestfontein, Alma, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sandstone Valley Golden View Lodge is 'n eksklusiewe lodge op 'n privaat, 1600-hektaar wildplaas in die majestieuse Waterberg omgewing.

Die lodge bied verblyf aan tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed; die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar.

Die lodge het 'n ruim kombuis wat toegerus is met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolf. Die leefarea lei na 'n vermaakarea wat 'n handgeboude kroegarea het. Daar is 'n vuurput en plonspoel. Gaste kan skemerkelkies op die dek geniet vanwaar wilde diere gesien kan word.

Gaste is welkom om hul eie bergfietse te bring, te stap en die vryheid van die Bosveld te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandstone Valley Golden View Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Plaas 394, Hartebeestfontein, Alma, 0512, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 394, Hartebeestfontein, Alma, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8131d6dca6d22fac23d8e7b341cf39fdd626fe3719fa0276e6b9769e2e3f677b77781e08414934c0a089685867fd00290ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 10) Farm 394 Hartebeestfontein 0512 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.571864594079 28.062013207861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem