Sandton Akkommodasie by Sandton Executive Suites - Hydro Park | LekkeSlaap
+20

Sandton Executive Suites - Hydro Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hydro Park, Grayston-rylaan 86, Sandton , 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R899 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sandton Executive Suites - Hydro Park bied woonstel-styl verblyf in Morningside sowat 1,5 kilometer van die Nelson Mandela Square af.

Elke moderne selfsorg-eenheid beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, oond, wasmasjien, mikrogolfoond en kombuistoebehore. Ander geriewe sluit in 'n haardroër en 'n TV met DStv-kanale. Al die woonstelle het WiFi teen 'n addisionele fooi.

Die Hydro Park-woonstelgebou het 'n swembad buite en braaigeriewe in die tuin.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Village Walk Winkelsentrum, Wanderers Stadion en die Gautrein se Sandton-stasie in wat alles binne 10 minute se ry is. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is net 30 km hiervandaan. Die omliggende omgewing van Sandton bied 'n verskeidenheid van restaurante.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Sandton Executive Suites - Hydro Park
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hydro Park, Grayston-rylaan 86, Sandton , 2194, Gauteng
  • Gaste dink Sandton Executive Suites - Hydro Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Vanaf R899
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 140 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hydro Park, Grayston-rylaan 86, Sandton , 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZWEwMTcwLTEyOWUtNDlhNi05MzU5LWFlMWMzYzhjM2M5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R899  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Hydro Park 86 Grayston Drive 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -26.098576086696 28.054958390177
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za