Sandy Bay 5
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Dunbar Street, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sandy Bay 5 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan na die strand ry of talle winkels en restaurante in Blouberg verken. Die middestad is sowat 15 minute se ry ver waar gaste talle besienswaardighede en die gewilde V&A Waterfront kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 14 Dunbar Street, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Dunbar Street, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang