LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandy Bottoms | LekkeSlaap
+20

Sandy Bottoms

2 resensies
Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2020 tot 30 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodweg 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R970 R776 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sandy Bottoms is 'n selfsorgwoonstel en in Jeffreysbaai geleë. Die woonstel is op die grondvloer geleë met ’n privaat ingang, asook ’n tuin met gedeeltelike see-uitsigte. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 groot enkelbeddens. Daar is ’n badkamer met ’n bad en stort. Die woonstel het ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met ’n ontbyttoonbank, yskas, oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die woonstel het volledige DStv, WIFi en gaste het toegang tot ’n privaat braai-area, ’n tafel en banke buite asook veilige parkeerplek.

Die welbekende Supertubes-branderplankrybestemming is sowat 1,2 km ver en die middedorp is 2 km ver. Daar is 2 groot supermarkte naby asook ’n apteek en verskeie winkels, kroeë en eetplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandy Bottoms sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Sandy Bottoms
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Leadwoodweg 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sandy Bottoms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R970
Vanaf R776
per nag (plek vir 4)
was R970
Vanaf R776
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodweg 29, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlj6erdMbpV4UgKC4InGbmUNZUP6WblrvqrbHoO4uoB8VmCC6vg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R970, nou Vanaf R776  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 29 Leadwood Road Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.036019726115 24.925195609127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!