LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandy Bottoms Cottage | LekkeSlaap
+22

Sandy Bottoms Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 975, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Sandy Bottoms Cottage is 'n lieflike kothuis vir 5 gaste in Pringlebaai, net 700 m van die hoofstrand af.

Die dubbelverdiepingkothuis is in 'n lieflike tuin geleë en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea het 'n TV en knus kaggel.

Draagbare braaigeriewe en parkeerplek word voorsien. Gaste mag nie in die eenheid rook nie. Die kothuis is nie omhein nie en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Daar is bobbejane in die area en gaste moet asb. nie vensters en deure ooplos, of hulle voer nie.

Die dorpie Pringlebaai is omring deur 'n verskeidenheid fynbos en verskeie voël- en dierspesies. Die baai bied swem, snorkel en tussen Junie en Desember kan walvisse ook in die baai gesien word.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandy Bottoms Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Sandy Bottoms Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • George-weg 975, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Bottoms Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 975, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5fc0406a658edfee4231bfad5874ca12df0611cadc3e84ec290b411e4c4fb786a7a167263ef9c53af32197c5227e2bff171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 5 persone) 1 5 1 5 975 George Way Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.3448621 18.8367442
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!