LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sandy Footprints | LekkeSlaap
+12

Sandy Footprints

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Golden Mile-boulevard 177, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R550 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Sandy Footprints bied gerieflike verblyf in 'n enkelwoonstel met 'n privaat ingang. Dit is op 'n residensiële perseel geleë waar die eienaar ook woon. Die eenheid is in St. Helenabaai, net 'n paar tree van die strand af.

Dié enkelwoonstel het 'n dubbelbed, slim-TV met Netflix en YouTube, 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster toegerus. Vir die wat moet werk is daar 'n klein lessenaar en WiFi.

Gaste kan op die stoep ontspan waar daar 'n tafel en stoele is. Geniet die gedruis van die see, die mooi sterre en pragtige sonsondergange.

Slaapplek

’n Bespreking by Sandy Footprints sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sandy Footprints
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Golden Mile-boulevard 177, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandy Footprints het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Golden Mile-boulevard 177, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d1c2a6574cbbaba7b440c07816007418d18cb8897834be518105ecafc1f69fe70f0239c2af8dc9c445333afa51bf699495?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 Golden Mile Boulevard St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -32.716435392689 17.961471805032
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!