4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 138 South Beach Road, Unit 29 Azure, Desainager, 4040, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sandy Serenity bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veilige kompleks aan die La Mercy-kuslyn in Desainager aan die Ooskus. Dit is die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon, sitplek en uitsigte oor die see geniet. Die Dolphin Watch La Mercy-strand is oorkant die pad en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met King Shaka Internasionale Lughawe ongeveer 13.8 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Shamrin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 138 South Beach Road, Unit 29 Azure, Desainager, 4040, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sandy Serenity het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
138 South Beach Road, Unit 29 Azure, Desainager, 4040, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang