Sani Bonani Guest House
Beskrywing
Sani Bonani Guest House bied gerieflike verblyf wat in Klerksdorp se middedorp geleë is. Dit is oorkant die Klerksdorp Moskee en 270 m vanaf die Klerksdorp Taxi-halte en die Choppies Winkelsentrum. City Mall is sowat 750 m van die gastehuis af.
Die verblyf bestaan uit 6 gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die gastehuis het 3 kamertipes: tussen 1 en 3 koniningrootte-beddens. Handdoeke, ekstra matrasse en beddegoed vir kinders word voorsien.
Die gastehuis het 'n TV-kamer en ontbytkamer en ontbyt kan teen 'n ekstra koste by die gastehuis gereël word. Ander maaltye kan op versoek teen 'n addisionele koste gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Daar is 2 hospitale, Wilger Park Hospitaal en Klerksdorp Hospitaal, 3 skole naamlik Klerksdorp Primêre Skool, Klerksdorp Hoërskool en Klerksdorp Tegniese Hoërskool, wat almal binne ’n 5 km-radius van die Sani Bonani Guest House is.
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Sani Bonani Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |