Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sani Lodge and Backpackers

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standard Double Room Wydah
Rates displayed are on a self-catering basis.
Cottage Garden Guineafowl
Rates displayed are on a self-catering basis.
Cottage Mountain View Aloe
Rates displayed are on a self-catering basis.
Duiker Dormitory Bed
Rates displayed are on a self-catering basis.
Rhebok Dormitory Bed
Rates displayed are on a self-catering basis.
Oribi Dormitory Bed
Rates displayed are on a self-catering basis.
Eland Dormitory Bed
Rates displayed are on a self-catering basis.
Campsite 1 person
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Campsite 2 people
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Campsite 3 people
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Cottage Garden Ntshitshi
Rates displayed are on a self-catering basis.
Cottage Mountain View Honeyguide
Rates displayed are on a self-catering basis.
Standard Twin Room Nightjar
Rates displayed are on a self-catering basis.
Standard Twin Room Lourie
Rates displayed are on a self-catering basis.
Standard Double Room Sunbird
Rates displayed are on a self-catering basis.
Standard Triple Room Ibis
Rates displayed are on a self-catering basis.
Standard Single Room Dassie
Rates displayed are on a self-catering basis.
Rondavel Mountain View Kingfisher
Rates displayed are on a self-catering basis.
Rondavel Mountain view Woodpecker
Rates displayed are on a self-catering basis.
Rondavel Garden View Francolin
Rates displayed are on a self-catering basis.
Rondavel Single Hoopoe
Rates displayed are on a self-catering basis.
Campsite 4 people
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Huisreëls

Algemene inligting

- Daar is geen TV of WiFi nie
- Die gebruik van hommeltuie is onwettig
- Geen troeteldiere word toegelaat nie
- Bring asb. eie hout vir braai.
- Joga-klasse kan tussen 08:00 en 09:00 bespreek word. Bespreek vooraf.
- Masseerbehandelings kan gereël word.
- Toere op die Sani-pas en na Lesotho kan met die toermaatskappy op die perseel, Drakensberg Adventures, gereël word, wat spesiale tariewe en toere aan gaste bied. Bespreek jou toer vooraf.
- Rook is verbode in alle kamers en openbare areas. ’n Boete van R500 sal gehef word.

Kos

- Bespreek aandete 1 dag voor die tyd. Aandete is 'n 3-gangmaaltyd wat om 18:30 bedien word.
- Die restaurant op die perseel, die Giants Cup Café, is oop vir ontbyt, pannekoek, geroosterde toebroodjies, cappuccinos en koek.
- The Shop at the Giants Cup verkoop keramiekprodukte wat op die perseel gemaak word, akrielskilderye, plaaslike handwerk, 'n wye verskeidenheid suiwelprodukte van ons eie koeie, insluitend vars melk, room, botter, roomkaas, roomys, kaas, halloumi, feta, jogurt, en ook braaihout.

Kampeer

- Daar is geen kragpunte by die kampterrein nie. Kragopwekkers word nie toegelaat nie.
- Kampeerders mag die kampeerders se kombuis in die kamparea gebruik. Dit is met gasbranders, 'n stoof, ketel, wasbak en werkoppervlakke toegerus, maar kampeerders moet hul eie eetgerei, breekware, potte en panne saambring. Gebruik die herwinningsdromme in die kombuis om rommel weg te gooi.
- Die kombuise by die hooflodge mag nie deur kampeerders gebruik word nie.
- Weens die diep landelike ligging in die Drakensberge is daar soms bobbejane op die perseel. Maak seker dat kos in die voertuig toegesluit is en nie in 'n tent gelos word nie.
- Moet nooit bobbejane, jakkalse, rondloperhonde voer nie.

Toegangsbeleid vir alle gaste insluitend kampeerers.

- Die reg word voorbehou om enige gas, sonder enige terugbetaling, van die perseel te verwyder wat hom skuldig maak aan die oortreding van enige van die algemene reëls rakende verblyf en gebruik van geriewe, of onsedelike gedrag of enige ander vorm van wangedrag.
- Geen persoon mag enige iets doen of toelaat wat 'n oorlas, obstruksie, onbeleefdheid vir enige ander persoon kan wees nie.
- Die geriewe wat by die lodge beskikbaar is, is streng slegs vir die gebruik van inwoners. Geen besoekers aan gaste word toegelaat om te oornag of die geriewe te gebruik nie.
- Geen motorfietse mag enige tyd gedurende die dag of nag aangeskakel, of op die perseel gery word nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- As 'n gesinsbestemming vir mense om die natuur te geniet, mag geen musiek gespeel word nie.
- Geen geraas word voor 08:00 of na 21:30 geduld nie.
- Met aankoms moet gaste bewys van identifikasie toon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R362
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R362
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R362
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10,5 km langs die Sanipas, Mkhomazi Wildernisarea, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA270ad29fc843c2734ca3320c0bc7273d50cf7ec891fea1a83e21a4b6efe652113783fa37c8e9049c88c38db6c170b32d9a3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R362 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 10.5 km along the Sani Pass Road Mkhomazi Wilderness Area 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.662219 29.4560424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem