Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sani Pass Manor Guest House

Nondaba-kamer
Vanaf
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 volwassenes en 1 kind. Daar is ’n koninggrootte-bed en ’n ekstra enkelbed, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n dubbel-instapstort, ’n toilet en wasbak. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie, ’n mikrogolfoond, lugversorging, ’n klerekas en ’n platskerm-TV in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
’n Kot (vir babas tussen 0 en 3 jaar) word gratis in verskeie kamers voorsien.
Kinders jonger as 8 bly gratis in ’n kamer met 2 volwassenes.
’n Ekstra bed is teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ralafolesane-kamer
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 volwassenes en het 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is ook ’n en suite-badkamer met ’n instap-stort, ’n bad, ’n toilet en ’n wasbak. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie, mikrogolfoond, lugversorging, ’n klerekas en ’n platskerm-TV in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
’n Kot (vir babas tussen 0 en 3 jaar) word gratis in verskeie kamers voorsien.
Kinders jonger as 8 bly gratis in ’n kamer met 2 volwassenes.
’n Ekstra bed is teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ubukhosini-kamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 volwassenes. Daar is ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, lugversorging, ’n platskerm-TV, en ’n en suite-badkamer met ’n instap-stort, ’n spa-bad, ’n toilet en ’n wasbak. Die suite het ’n sitarea en ’n klein kombuisie wat met ’n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
’n Kot (vir babas tussen 0 en 3 jaar) word gratis in verskeie kamers voorsien.
Kinders jonger as 8 bly gratis in ’n kamer met 2 volwassenes.
’n Ekstra bed is teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ukhahlamba-kamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 volwassenes en het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook ’n en suite-badkamer met ’n instap-stort, toilet en wasbak. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie, mikrogolfoond, lugversorging, ’n klerekas en ’n platskerm-TV in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
’n Kot (vir babas tussen 0 en 3 jaar) word gratis in verskeie kamers voorsien.
Kinders jonger as 8 bly gratis in ’n kamer met 2 volwassenes.
’n Ekstra bed is teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbuckle-weg 62/Sani-weg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38901f14b3ff02a5da23737bcf9c5aece8d214b94e87b89a9df7542c849480a83494a169214e32136e8a53026699b4dd7fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 62 Arbuckle Road/Sani Road Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7431505 29.5153489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem