Sani Window
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-weg 13, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sani Window is in Underberg geleë en bied 'n pragtige uitsig op die Drakensberge.
Verblyf is beskikbaar in 6 B&B-gastekamers (wat ook geskik is vir selfsorg) en 1 ten volle toegeruste selfsorg-boomhuis. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste, behalwe die Weaver-kamer wat slaapplek vir 3 gaste het. Al die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers of toegang tot gedeelde badkamers, en koffie- en teemaakgeriewe. Die boomhuis het 'n kombuis met 'n mikrogolf, yskas, stoof en oond. Die Travellers-eenheid is meer bekostigbaar en bied verblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dit het sy eie kombuisie, badkamer en aparte toilet.
Ander geriewe op die perseel sluit WiFi en 'n braai-area in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, perdry, swem, voetslaan en voëlkyk in. Ons kan 'n privaat toer na Sani Pas met 'n plaaslike gids op versoek reël.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rentia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Fairway-weg 13, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sani Window het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-weg 13, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom