2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sani's Rest bied selfsorgverblyf in ’n kothuis op die eienaar se perseel in Himeville in die Suidelike Drakensbergstreek. Die perseel het oopplan-uitleg en is naby die gewilde Sanipas.
Die kothuis is in die tuin en bied slaapplek aan 1 tot 2 volwassenes. Die oopplan-woonstelletjie het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Langsaan die bed is ’n klein sitarea met sitplek, ’n TV met DStv en ’n 'n antieke stoof-kaggel om die eenheid warm te hou op koue wintersaande.
Die kothuis het ’n kombuisie wat met ’n yskassie, mikrogolf, oondjie, tweeplaatsofie, ketel, broodrooster en eetgerei toegerus is. Buite is privaat braaigeriewe en daar is gratis parkeerplek op die perseel.
Gaste kan reël om bergfietse te hier en daar is ook verskeie buitemuurse doendinge, soos 4x4-roetes, kunsvlieghengel, voetslaan, gholfspeel en perdry. Die bekende Sanipas is net 33 km van die eenheid en daar is ook heelwat lekker restaurante en kroeë in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Trisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sani's Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Thomas Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang