10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 30 Mrt 2020 tot 2 Apr 2020.
Sea Park Akkommodasie by Sanlou | LekkeSlaap
+18
+18

Sanlou

4 resensies
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sanlou is in die kusdorpie, Southport aan die Suidkus geleë. Hier kan gaste ongelooflike strande en winkelsentrums vind.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste (maksimum 6 volwassenes, word toegelaat). Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. 2 kamers het dubbelbeddens, 1 van die kamers het 'n en-suite badkamer, en 1 kamer het 2 slaapbanke vir 2 kinders. Die vierde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n eie en-suite badkamer. Dié kamer lei na 'n beskutte stoep met 'n uitsig oor die see. Alle kamers het waaiers. Parkeerplek is beskikbaar in 2 toesluitmotorhuise.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, vrieskas, mikrogolf, ysmasjien, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 en daar is gemaklike banke en 'n TV met DStv in die eerste sitarea.

Die leefarea lei na 'n lieflike dek met sitplek, 'n tafel en braaigeriewe. Daar is gasbraaigeriewe of gaste kan 'n oop vuur maak. Die dek het 'n uitsig oor die tuin. Die huis het 'n watertenk en 'n geiser wat met gas werk, vir ingeval daar 'n kragonderbreking en moontlike watertekort is.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, snorkel, skuba-duik, boot-ski, bootvaar, jet-ski, wildritte, perdry, 4x4-roetes en gholfspeel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sanlou sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sanlou
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sanlou het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 250
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 8)
was R1 250
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 8)
was R1 250
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downingstraat 8, Southport, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkzFnis1DN4xCAr1KFi83sNWBPudB1KdK6Ubrv2pVRT63Dq6v9m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R1 125  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 8 Downing Street Southport 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.68837849207 30.495783231213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za