Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Addo Narina Bush Camp

Tentekamp
Boskamp (BCT4)
Vanaf
Vanaf R1 697
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 4 seiltente en elke tent het 2 enkelbeddens. Daar is geen elektrisiteit nie en die kampligte gebruik sonkrag. Daar is 'n gemeenskaplike paraffien-stort en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n sentrale grasdak-kombuis in die kamp met 'n gas-yskas, gasstoof, eetgerei, breekware en kookware. Die kamp het ook 'n lapa met 'n vuurput en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

Alle besoekers ouer as 18 moet 'n geldige ID-dokument, paspoort of alternatiewe geldige vorm van identifikasie voorsien bv. 'n bestuurslisensie, vir skandering met aankoms/vertrek by die Parke.
'n Standaard-bewaringsfooi van R360 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R180 vir SADC-burgers en R90 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Die kamp kan slegs met 'n hoë grondvryhoogte-voertuig bereik word.
Inklok voor 15:30 by Addo Hoofkamp in.
Narina Bush Camp is 25 km/45 minute se ry vanaf die Addo Hoofkamp op 'n grondpad.
Jy moet oor 'n rivierbrug ry en sowat 500 m deur die woud stap om by die kamp uit te kom.
Jy moet ten minste 2 uur voor sononder opdaag omdat daar geen elektrisiteit in die kamp is nie.
Bring asb. jou eie flits saam.
Narina Bush Camp is nie in die park se Groot 5-area nie en grootwild kom dus nie hier voor nie.
Geen maaltye is by die verblyftarief ingesluit nie.
Daar is nie 'n winkel of restaurant in of naby die kamp nie.
Geen hout word voorsien nie

Neem asseblief kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SADC-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hoofkamp se ontvangs is van 07:00 tot 19:00 daagliks oop.
Die hoofhek maak daagliks 07:00 oop en sluit 19:00.
Inkloktyd: 14:00 Uitkloktyd: 10:00
Daar is 'n hoogte-beperking vir voertuie op Addo se toegangspad van 4,42 m.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor, of op die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Vanaf
Vanaf R1 697
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Olifant Nasionale Park, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d35d982be133ef9b3980ec446f97bb8a5f767c26a221868b8a35bea4c836452d99612df7cb54c8221f3ac5aee8dad610a16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 697 per nag, vir 2 mense Addo Elephant National Park Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.351388888889 25.689444444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem