Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp

Kampeerplek CK6P
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

'n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met 'n sytent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 autovilla of gemotoriseerde karavaan word per staanplek toegelaat. Die staanplekke het gemeenskaplike ablusiegeriewe, wasgoedgeriewe, 'n kombuis en opwasgeriewe. Daar is kragpunte. Ekstra voertuie kos ekstra per aand.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeer. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220vir SADC-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs gaste wat vooraf bespreek het by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek mag laat inklok en net onder die volgende omstandighede:
-Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hek toegelaat nie.
-Onder geen omstandighede kan gaste na 21:00 inklok nie.
-'n Addisionele koste word per voertuig verhef: R710 vir voertuie met 8 passasiers of minder, R1490 vir voertuie met 9 passasiers of meer.
-Dit moet vooraf met die hek en kamp gereël wees
- Bewys van die noodgeval wat die inkloktyd vertraag het sal aangevra word.

Al die verblyf, ablusiegeriewe en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak.
Behalwe vir die bank op Skukuza (wat oop is van Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggende) en 'n OTM by Skukuza en Letaba, is daar nie geriewe waar jy geld kan trek in die park nie.
Dagbesoekers mag nie meer alkoholiese drankies saambring na, of nuttig in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekplekke, wildkyk-areas of paaie, hekke en ander areas was as openbare areas gemerk is. Die beperkings is nie van toepassing op oornaggaste nie. Hulle mag wel hul eie alkoholiese drankies saambring om in die privaatheid van hul eie eenhede en in die restaurante te geniet. Soos die dagbesoekers, mag oornaggaste egter ook nie in openbare areas drink nie.

Moet asb. nie kos in die oopte los nie. Steelgierige apies en bobbejane is oral.

Gaste mag net laat inklok, tot 21:00, in 'n noodgeval (bewyse en 'n geldige rede moet voorsien word). 'n Ekstra laat-inklokfooi word gehef en moet by die hek betaal word. Gaste kan nie laat inklok by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige hekke wat verder as 10 km vanaf die bespreekte blyplek is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Diere en troeteldiere mag nie deur gaste in 'n Nasionale Park ingebring word nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.

Oopmaaktye van hekke:
Okt. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal oopmaaktye vir hekke:
Okt.: 05:30
Nov. - Jan.: 04:30
Feb. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal toemaaktye vir hekke:
Aug. - Okt.: 18:00
Nov. - Feb.: 18:30
Mrt. - Apr.: 18:00
Mei - Jul.: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Bungalow BA3UZ
Vanaf
Vanaf R1 767
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is ingerig vir gaste met beperkte beweging. Dit het breë deurkosyne, inrolstorte, handreëlings en drukkrane. Dit het lugversorging, 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n tweeplaat-kooktoestel, 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, kookgerei, eetgerei en breekware. Daar die 'n patio-area buite met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Die bungalows is naby die grensdraad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220vir SADC-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs gaste wat vooraf bespreek het by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek mag laat inklok en net onder die volgende omstandighede:
-Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hek toegelaat nie.
-Onder geen omstandighede kan gaste na 21:00 inklok nie.
-'n Addisionele koste word per voertuig verhef: R710 vir voertuie met 8 passasiers of minder, R1490 vir voertuie met 9 passasiers of meer.
-Dit moet vooraf met die hek en kamp gereël wees
- Bewys van die noodgeval wat die inkloktyd vertraag het sal aangevra word.

Al die verblyf, ablusiegeriewe en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak.
Behalwe vir die bank op Skukuza (wat oop is van Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggende) en 'n OTM by Skukuza en Letaba, is daar nie geriewe waar jy geld kan trek in die park nie.
Dagbesoekers mag nie meer alkoholiese drankies saambring na, of nuttig in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekplekke, wildkyk-areas of paaie, hekke en ander areas was as openbare areas gemerk is. Die beperkings is nie van toepassing op oornaggaste nie. Hulle mag wel hul eie alkoholiese drankies saambring om in die privaatheid van hul eie eenhede en in die restaurante te geniet. Soos die dagbesoekers, mag oornaggaste egter ook nie in openbare areas drink nie.

Moet asb. nie kos in die oopte los nie. Steelgierige apies en bobbejane is oral.

Gaste mag net laat inklok, tot 21:00, in 'n noodgeval (bewyse en 'n geldige rede moet voorsien word). 'n Ekstra laat-inklokfooi word gehef en moet by die hek betaal word. Gaste kan nie laat inklok by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige hekke wat verder as 10 km vanaf die bespreekte blyplek is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Diere en troeteldiere mag nie deur gaste in 'n Nasionale Park ingebring word nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.

Oopmaaktye van hekke:
Okt. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal oopmaaktye vir hekke:
Okt.: 05:30
Nov. - Jan.: 04:30
Feb. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal toemaaktye vir hekke:
Aug. - Okt.: 18:00
Nov. - Feb.: 18:30
Mrt. - Apr.: 18:00
Mei - Jul.: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Bungalow BA3
Vanaf
Vanaf R1 776
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bungalow het lugversorging, 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n tweeplaat-kooktoestel, 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, kookgerei, eetgerei en breekware. Daar die 'n patio-area buite met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Die bungalows is naby die grensdraad.

Bungalow BA3U
Vanaf
Vanaf R1 924

Gesinskothuis FA6ZS
Vanaf
Vanaf R3 045
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is ingerig vir gaste met beperkte beweging. Dit het breë deurkosyne, inrolstorte, handreëlings en drukkrane. Die kothuis het lugversorging, 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is twee bankbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-kooktoestel, 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, kookgerei, eetgerei en breekware. Daar die 'n patio-area buite met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Gesinskothuis FA6ZB

  • Bad

Gesinskothuis FA6
Vanaf
Vanaf R3 045
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het lugversorging, 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is twee bankbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-kooktoestel, 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, kookgerei, eetgerei en breekware. Daar die 'n patio-area buite met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe.

Gesinskothuis FA6C

Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

J Le Roux Gastehuis GH6D
Vanaf
Vanaf R6 595
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het lugversorging, 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, kookgerei, eetgerei en breekware. Daar is 'n patio-area met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220vir SADC-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs gaste wat vooraf bespreek het by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek mag laat inklok en net onder die volgende omstandighede:
-Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hek toegelaat nie.
-Onder geen omstandighede kan gaste na 21:00 inklok nie.
-'n Addisionele koste word per voertuig verhef: R710 vir voertuie met 8 passasiers of minder, R1490 vir voertuie met 9 passasiers of meer.
-Dit moet vooraf met die hek en kamp gereël wees
- Bewys van die noodgeval wat die inkloktyd vertraag het sal aangevra word.

Al die verblyf, ablusiegeriewe en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak.
Behalwe vir die bank op Skukuza (wat oop is van Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggende) en 'n OTM by Skukuza en Letaba, is daar nie geriewe waar jy geld kan trek in die park nie.
Dagbesoekers mag nie meer alkoholiese drankies saambring na, of nuttig in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekplekke, wildkyk-areas of paaie, hekke en ander areas was as openbare areas gemerk is. Die beperkings is nie van toepassing op oornaggaste nie. Hulle mag wel hul eie alkoholiese drankies saambring om in die privaatheid van hul eie eenhede en in die restaurante te geniet. Soos die dagbesoekers, mag oornaggaste egter ook nie in openbare areas drink nie.

Moet asb. nie kos in die oopte los nie. Steelgierige apies en bobbejane is oral.

Gaste mag net laat inklok, tot 21:00, in 'n noodgeval (bewyse en 'n geldige rede moet voorsien word). 'n Ekstra laat-inklokfooi word gehef en moet by die hek betaal word. Gaste kan nie laat inklok by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige hekke wat verder as 10 km vanaf die bespreekte blyplek is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Diere en troeteldiere mag nie deur gaste in 'n Nasionale Park ingebring word nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.

Oopmaaktye van hekke:
Okt. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal oopmaaktye vir hekke:
Okt.: 05:30
Nov. - Jan.: 04:30
Feb. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal toemaaktye vir hekke:
Aug. - Okt.: 18:00
Nov. - Feb.: 18:30
Mrt. - Apr.: 18:00
Mei - Jul.: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Rhino Gastehuis GH8B
Vanaf
Vanaf R8 636
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het lugversorging, 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, kookgerei, eetgerei en breekware. Daar is 'n patio-area met braaigeriewe buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. Tarief sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220vir SADC-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs gaste wat vooraf bespreek het by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek mag laat inklok en net onder die volgende omstandighede:
-Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hek toegelaat nie.
-Onder geen omstandighede kan gaste na 21:00 inklok nie.
-'n Addisionele koste word per voertuig verhef: R710 vir voertuie met 8 passasiers of minder, R1490 vir voertuie met 9 passasiers of meer.
-Dit moet vooraf met die hek en kamp gereël wees
- Bewys van die noodgeval wat die inkloktyd vertraag het sal aangevra word.

Al die verblyf, ablusiegeriewe en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak.
Behalwe vir die bank op Skukuza (wat oop is van Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggende) en 'n OTM by Skukuza en Letaba, is daar nie geriewe waar jy geld kan trek in die park nie.
Dagbesoekers mag nie meer alkoholiese drankies saambring na, of nuttig in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekplekke, wildkyk-areas of paaie, hekke en ander areas was as openbare areas gemerk is. Die beperkings is nie van toepassing op oornaggaste nie. Hulle mag wel hul eie alkoholiese drankies saambring om in die privaatheid van hul eie eenhede en in die restaurante te geniet. Soos die dagbesoekers, mag oornaggaste egter ook nie in openbare areas drink nie.

Moet asb. nie kos in die oopte los nie. Steelgierige apies en bobbejane is oral.

Gaste mag net laat inklok, tot 21:00, in 'n noodgeval (bewyse en 'n geldige rede moet voorsien word). 'n Ekstra laat-inklokfooi word gehef en moet by die hek betaal word. Gaste kan nie laat inklok by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige hekke wat verder as 10 km vanaf die bespreekte blyplek is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Diere en troeteldiere mag nie deur gaste in 'n Nasionale Park ingebring word nie.
Rook is verbode in die eenhede.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.

Oopmaaktye van hekke:
Okt. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal oopmaaktye vir hekke:
Okt.: 05:30
Nov. - Jan.: 04:30
Feb. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Berg-en-Dal toemaaktye vir hekke:
Aug. - Okt.: 18:00
Nov. - Feb.: 18:30
Mrt. - Apr.: 18:00
Mei - Jul.: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 851 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R570, Krugerwildtuin, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfu4gfd5TCvuTWxbJN7cLVq9GcorWEYWLl9WSBf3Nn0UgEpA62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the R570 Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.428132 31.444359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem