SANParks Bergplaas Guest House GH10

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
SANParks Bergplaas Guest House GH10
Rates displayed are on a self-catering basis and bedding and towels are provided.
Belasting en Ekstras
Neem asseblief kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaardbewaringsfooi van R162 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers en R81 vir Suid-Afrikaners met 'n geldige paspoort wanneer besoekers die park betree.

SANParks Agulhas se kantoorure:
Weeksdae: 07:30 tot 18:00
Naweke en openbare vakansiedae: 09:00 tot 17:00 (gesluit tussen 12:00 en 12:30)
Sleutels moet afgehaal en teruggegee word by die SANParks Agulhas kantoor op die dag van vertrek by Hoofweg 214, Agulhas (die laaste gebou aan die regterkant voor die vuurtoring).

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die park is streng verbode.
Rook word binne die verblyf toegelaat.

Die gastehuis is 36 km vanaf die Kaap Agulhas vuurtoring vanaf die Struisbaai/Elimpad.
Dié pad is 'n grondpad van sowat 26 km. Dit is nie nodig om 'n 4x4-voertuig te hê nie, maar 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel, veral tydens die reënerige seisoen tussen Junie en Augustus.
Gaste word aangeraai om die park te kontak voor die inklokdatum om die toetstand van die pad te bevestig.
Die duur van die reis vanaf die ontvangskantoor na die plaasopstal is sowat 1 uur.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor, of op die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Gaste wat na SANParks Bergplaas Guest House GH10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 763 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za