SANParks Biesjiesfontein Campsite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Biesjiesfontein Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die asemrowende park grens aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die ooste, die Sederberg in die weste en die Klein Roggeveldberge in die suide.

Hierdie informele kampeerplek is net geskik vir gesoute kampeerders wat hulself kan onderhou en kan slegs met 'n 2x4 of 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Daar is nie ablusiegeriewe of watertoevoer by die aangewese kampeerplek nie en gaste moet asb. die omgewing so min as moontlik versteur. Die kampeerplek is vir die eksklusiewe gebruik van 'n groep wat tot 15 gaste kan insluit.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Biesjiesfontein Campsite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R982 per nag (vir 15 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false