Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Biyamiti Bushveld Camp

Selfsorg
Cottage NCO2+2
Vanaf
Vanaf R1 808
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n sitarea. Die kamer het 2 enkelbeddens en ’n waaier. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak en tussendeure wat na die slaapkamer en leefkamer lei. Die sitarea het 2 bankbeddens wat geskik is vir kinders, dit word nie vir volwassenes aanbeveel nie. Die kothuis het ’n onderdakstoep buite met ’n etenstafel en stoele. Daar is ’n kombuisie met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, mikrogolf, kookgerei, eetgerei, breekware en ’n wasbak. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorg. Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.

'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs in noodgevalle:
Laat aankomste vir gaste wat voor die tyd verblyf by kampe binne ’n 10 km radius vanaf die ingangshek bespreek het, word toegelaat onder die volgende omstandighede:
Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
Geen aankomste na 21:00 word onder enige omstandighede toegelaat nie.
'n Ekstra koste per voertuig geld: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
Dit moet voor die tyd met die hek en ruskamp gereël word.
’n Bewys van die noodgeval wat die vertraging veroorsaak het word versoek.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kamoe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke oopmaaktye:

Oktober: 05:30
November - Januarie: 04:30
Februarie - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke toemaaktye:
Augustus - Oktober: 18:00
November - Februarie: 18:30
Maart - April: 18:00
Mei - Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Kothuis NCO2+2V
Vanaf
Vanaf R2 055
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise het elk 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n sitarea en ’n uitsig. Die kamer het 2 enkelbeddens en ’n waaier. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak en tussendeure wat na die slaapkamer en leefkamer lei. Die sitarea het 2 bankbeddens wat geskik is vir kinders, dit word nie vir volwassenes aanbeveel nie. Die kothuis het ’n onderdakstoep buite met ’n etenstafel en stoele. Daar is ’n kombuisie met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, mikrogolf, kookgerei, eetgerei, breekware en ’n wasbak. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorg. Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.

'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs in noodgevalle:
Laat aankomste vir gaste wat voor die tyd verblyf by kampe binne ’n 10 km radius vanaf die ingangshek bespreek het, word toegelaat onder die volgende omstandighede:
Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
Geen aankomste na 21:00 word onder enige omstandighede toegelaat nie.
'n Ekstra koste per voertuig geld: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
Dit moet voor die tyd met die hek en ruskamp gereël word.
’n Bewys van die noodgeval wat die vertraging veroorsaak het word versoek.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kamoe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke oopmaaktye:

Oktober: 05:30
November - Januarie: 04:30
Februarie - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke toemaaktye:
Augustus - Oktober: 18:00
November - Februarie: 18:30
Maart - April: 18:00
Mei - Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Gastekothuis NGC5
Vanaf
Vanaf R3 313
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gastekothuise het elk 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n kombuis. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en ’n waaier. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en ’n waaier. 1 slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak, en daar is ’n tweede aparte toilet, stort en wasbak. Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, kookgerei, eetgerei, breekware en ’n wasbak. Elke kothuis het ’n onderdakstoep buite met ’n etenstafel en stoele, asook banke. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorg. Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.

'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs in noodgevalle:
Laat aankomste vir gaste wat voor die tyd verblyf by kampe binne ’n 10 km radius vanaf die ingangshek bespreek het, word toegelaat onder die volgende omstandighede:
Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
Geen aankomste na 21:00 word onder enige omstandighede toegelaat nie.
'n Ekstra koste per voertuig geld: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
Dit moet voor die tyd met die hek en ruskamp gereël word.
’n Bewys van die noodgeval wat die vertraging veroorsaak het word versoek.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kamoe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke oopmaaktye:

Oktober: 05:30
November - Januarie: 04:30
Februarie - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke toemaaktye:
Augustus - Oktober: 18:00
November - Februarie: 18:30
Maart - April: 18:00
Mei - Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Gastekothuis NGC5V
Vanaf
Vanaf R3 651
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gastekothuise het elk 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n uitsig. Die eerste kamer het 2 enkelbeddens en ’n waaier. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en ’n waaier. 1 slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak, en daar is ’n tweede aparte toilet, stort en wasbak. Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, kookgerei, eetgerei, breekware en ’n wasbak. Elke kothuis het ’n onderdakstoep buite met ’n etenstafel en stoele, asook banke. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Tariewe geld vir selfsorg. Tariewe sluit ’n 1%-gemeenskapsfonds in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.

'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs in noodgevalle:
Laat aankomste vir gaste wat voor die tyd verblyf by kampe binne ’n 10 km radius vanaf die ingangshek bespreek het, word toegelaat onder die volgende omstandighede:
Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
Geen aankomste na 21:00 word onder enige omstandighede toegelaat nie.
'n Ekstra koste per voertuig geld: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
Dit moet voor die tyd met die hek en ruskamp gereël word.
’n Bewys van die noodgeval wat die vertraging veroorsaak het word versoek.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kamoe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke oopmaaktye:

Oktober: 05:30
November - Januarie: 04:30
Februarie - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke toemaaktye:
Augustus - Oktober: 18:00
November - Februarie: 18:30
Maart - April: 18:00
Mei - Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Vanaf
Vanaf R1 808
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biyamiti Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANUoA70SbGiaUiaqVRDGqniUODK7bo9ikfzW9Yctcer3KvNC4Iy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 808 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Biyamiti Camp Road Kruger National Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.308097147837 31.710377067984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem