Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Bontle Rest Camp

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1227

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir SANParks Bontle Rest Camp
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marcel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie rustige kamp.

Die kamp in die winter, buite skoolvakansies, is baie stil en min toeriste deur die week. Naweke is daar meer kampers. Meeste van die kampers is buitelandse toeriste en hulle is almal baie vriendelik, stil en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, professionele diens.

Baie geniet, alhoewel ons nie baie wild gesien het nie. Swembad sou bonus wees. Pragtige tentkamp eenheid. Skoon en netjies. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Great hospitality and very well equipped.

The views around the park, especially in the Big 5 area alone was worth the trip. Everyone was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekamp en baie diere op ons voorstoep gesien.

Renosters, kameelperde en baie boksoorte het elke middag in die kamp kom wei. Baie rustig, netjies en skoon. Was 'n belewenis. Paaie kort bietjie aandag na al die reën. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R384
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R384
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R384
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 256 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R510, Marakele Nasionale Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM7q0Eq9cKusqJM6xwpKY3mEee1KtfR0NNXAdkYLNz62VeoDcC4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R384 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R510 Marakele National Park 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.520986 27.492618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem