Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Camdeboo National Park

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Lakeview-tent (CTT2)
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
1% van die tarief gaan vir die gemeenskapsfonds.
Nqweba-kampeerterrein (CK6P)
Verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
1% van die tarief gaan vir die gemeenskapsfonds.
Huisreëls

Kontant word nie by die kamp aanvaar nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vereis vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.

'n Standaard-bewaringsfooi van R150 per dag vir buitelandse besoekers, R100 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R50 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Die hektye verskil van 06:00 tot 07:00 afhangend van die seisoen.
Die hekke maak ook op verskillende tye tussen 18:00 en 20:00 toe afhangend van die seisoen.
Doen asb. navraag by SANParks oor die huidige hektye.


Die gebruik van hommeltuie bo en in nasionale parke word ten sterkste verbied.
Rook is verbode binne die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Vir die kampeerplekke:
Enige ekstra voertuie sal ekstra moet betaal.
Aangesien buitebeligting in die kamp beperk is, word 'n flits of koplig benodig wanneer gaste snags buite loop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R358
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScVyS3RYoNEWU5mnjzko4y6inJnh6DWfM5R34LMyR5CNsvTZnw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the N9 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.220172 24.540482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem