Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp

Selfsorg
Campsite CK6P
Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Op die perseel sal die volgende toegelaat word: maksimum 6 kampers, 1 karavaan met ’n kanttent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 autovilla of motorgedrewe karavaan. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke, was- en kombuisgeriewe met 24 uur-kookwater, elektriese kookplate en opwasgeriewe. Dié staanplekke het kragpunte. Ekstra voertuie word toegelaat teen ’n addisionele fooi per nag.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampering. Gaste moet hul eie toerusting saambring. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.

'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs in noodgevalle:
Laat aankomste vir gaste wat voor die tyd verblyf by kampe binne ’n 10 km radius vanaf die ingangshek bespreek het, word toegelaat onder die volgende omstandighede:
Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
Geen aankomste na 21:00 word onder enige omstandighede toegelaat nie.
'n Ekstra koste per voertuig geld: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
Dit moet voor die tyd met die hek en ruskamp gereël word.
’n Bewys van die noodgeval wat die vertraging veroorsaak het word versoek.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kamoe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke oopmaaktye:

Oktober: 05:30
November - Januarie: 04:30
Februarie - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke toemaaktye:
Augustus - Oktober: 18:00
November - Februarie: 18:30
Maart - April: 18:00
Mei - Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Safari Tent CTT2
Vanaf
Vanaf R783
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié seiltente het elk 2 enkelbeddens, ’n staande waaier, yskas-vrieskas en ’n klein stoep met ’n tafel en stoele. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke, was- en kombuisgeriewe met 24 uur-kookwater, elektriese kookplate en opwasgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Safari Tent CTT2Z
Vanaf
Vanaf R783
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tent is toeganklik vir gaste met beperkte beweeglikheid. Dié seiltente het elk 2 enkelbeddens, ’n staande waaier, yskas-vrieskas en ’n klein stoep met ’n tafel en stoele. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke, was- en kombuisgeriewe met 24 uur-kookwater, elektriese kookplate en opwasgeriewe.

Bungalow BD2Z
Vanaf
Vanaf R1 772
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huthuise is toeganklik vir gaste met beperkte beweeglikheid. Elke huthuis het lugversorging, 2 enkelbeddens en ’n en suite-stort en met ’n toilet en wasbak. Daar is ’n onderdakstoep met ’n etenstafel en stoele en ’n kombuis wat met ’n yskas-vrieskas, tweeplaat-kookplaat, ’n ketel, broodrooster en wasbak toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.

'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs in noodgevalle:
Laat aankomste vir gaste wat voor die tyd verblyf by kampe binne ’n 10 km radius vanaf die ingangshek bespreek het, word toegelaat onder die volgende omstandighede:
Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
Geen aankomste na 21:00 word onder enige omstandighede toegelaat nie.
'n Ekstra koste per voertuig geld: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
Dit moet voor die tyd met die hek en ruskamp gereël word.
’n Bewys van die noodgeval wat die vertraging veroorsaak het word versoek.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kamoe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke oopmaaktye:

Oktober: 05:30
November - Januarie: 04:30
Februarie - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke toemaaktye:
Augustus - Oktober: 18:00
November - Februarie: 18:30
Maart - April: 18:00
Mei - Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Bungalow BD3
Vanaf
Vanaf R1 772
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huthuis het lugversorging, 3 enkelbeddens en ’n en suite-stort en met ’n toilet en wasbak. Daar is ’n onderdakstoep met ’n etenstafel en stoele en ’n kombuis wat met ’n yskas-vrieskas, tweeplaat-kookplaat, ’n ketel, broodrooster en wasbak toegerus is. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg. ’n Gemeenskapsfooi van 1% is ingesluit by die tariewe.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.

'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs in noodgevalle:
Laat aankomste vir gaste wat voor die tyd verblyf by kampe binne ’n 10 km radius vanaf die ingangshek bespreek het, word toegelaat onder die volgende omstandighede:
Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
Geen aankomste na 21:00 word onder enige omstandighede toegelaat nie.
'n Ekstra koste per voertuig geld: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
Dit moet voor die tyd met die hek en ruskamp gereël word.
’n Bewys van die noodgeval wat die vertraging veroorsaak het word versoek.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kamoe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke oopmaaktye:

Oktober: 05:30
November - Januarie: 04:30
Februarie - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke toemaaktye:
Augustus - Oktober: 18:00
November - Februarie: 18:30
Maart - April: 18:00
Mei - Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 194 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R571, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs5fy4ElNDXpIyxHzEMnFr9aiUyZ8N1bwnMGIcE0Sej5k0kl5bh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the R571 Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.358439 31.893527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem