Namakwaland Akkommodasie by SANParks Gannakouriep Wilderness Camp | LekkeSlaap
+16

SANParks Gannakouriep Wilderness Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 141 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

SANParks Gannakouriep Wilderness Camp is in die Richtersveld Oorgrenspark wat in 'n klipperige vallei geleë is en 'n wilde gevoel het.

Gannakouriep Wilderniskamp bied verblyf in 4 seilhutte. Een van hierdie hutte is rolstoelvriendelik. Elke hut het sy eie unieke ontwerp en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n sonkrag-yskas, gasstoof, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus. Die hutte het elk 'n 12 volt-sonkragbeligtingsisteem, maar paraffienlampe is ook beskikbaar indien daar probleme met die ligte is. Buite elke hut is daar 'n stoep met 'n tafel en stoele, asook braaigeriewe.

Neem asb. kennis dat die water by Gannakouriep 'n baie hoë mineraalinhoud het en dus nie geskik is om te drink nie. Gaste moet asb. hul eie drinkwater en vuurmaakhout saambring. 'n Hoë-grondvryhoogte voertuig is nodig om die kamp te bereik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf R1 141
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 141
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiGxS71MAxe6jm6thgoYYBMY97TClJNjU3236yx14clEUcvIEbL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 141  per nag (vir 2 persone) Off the N7 Richtersveld Transfrontier Park 8290 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.386862 17.159799
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za