Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Grootkolk Wilderness Camp

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Desert Cabin SC2
Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfooi van 1% in.
Desert Cabin SC2Z
Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfooi van 1% in.
Huisreëls

Hierdie kamp aanvaar nie kontant nie.

'n Identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom vereis.
'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R416 vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.

Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Januarie: 05:30-19:30
Februarie: 06:00-19:30
Maart: 06:30-19:00
April: 07:00-18:30
Mei: 07:00-18:00
Junie-Julie: 07:30-18:00
Augustus: 07:00-18:30
September: 06:30-18:30
Oktober: 06:00-19:00
November-Desember: 05:30-19:30.

Paspoorte word vereis as gaste die park wil verlaat deur ’n hek wat in ’n ander land is.

Gaste wat die Grootkolk besoek moet asb. kennis neem van die volgende:
- Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat in dié kamp nie: Kieliekrankie, Urikaruus, Gharagab, Bitterpan, Grootkolk.
- Die kampe is onomhein en ’n toeriste assistent is te alle tye aan diens.
- Gaste moet asb. hul eie hout en houtskool saambring.
- Die water in die kamp is nie drinkbaar nie.
- Daar is geen brandstof of winkel nie, die naaste geriewe is by Nossob en Mata-Mata.

Gaste moet dit oorweeg om by Nossob te bly voor hulle Grootkolk toe ry, aangesien dit 2.5 uur se ry van Nossob is en 6-7 en ’n half uur se ry van Twee Rivieren af is.
Gaste moet vir Grootkolk inklok by Nossob en kan nie by Twee Rivieren of Mata-Mata inklok nie.
Nossob is self ten minste 3 en ’n half uur se ry van Twee Rivieren af.
Dit is ongeveer 2,5 uur se ry van Nossob to Grootkolk, op die pad na Unions End.
Die kamp is toeganklik met ’n sedan-motor, maar ’n 4x4 met ’n hoë grondvryhoogte en laebestek-ratkasword aanbeveel.

Bly asb. op die paaie om die organismes wat op die duine en oewers bly te beskerm.
Gaste word nie toegelaat om vuurmaakhout in dei park bymekaar te maak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen wildkykvoertuie of voertuie met ’n oopdak, ’n dak wat oopgemaak kan word, opvou kantpanele, of vensters waar gaste heeltemal of gedeeltelik onbedek of buite die kar gaan wees word toegelaat in die park nie.
Hommeltuie in en oor die nasionale parke is verbode.
Rook word nie toegelaat in eenhede nie.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie.
Wees versigtig vir diere soos jakkalse wat vir kos soek by gaste se vuurmaakplek.
Aangesien beligting buite beperk is, moet gaste altyd ’n flits of koplamp hê wanneer hulle buite rondloop in die aand.
Gaste wat aand- of dagstaproetes doen moet altyd genoeg water saamneem.
Geen troeteldiere word in die park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
R2 146
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 146
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 146
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiSI75h1YZJIYLqY2bTi7IVLPIpJvCcZxqZYYxlH080YibBhvjZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 146 per nag, vir 2 mense Off the R360 Kgalagadi Transfrontier Park 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.485833333333 20.253611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem