LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Highlands Mountain Retreat | LekkeSlaap
+39

SANParks Highlands Mountain Retreat

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands Nasionale Park, 40 km vanaf Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 823 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

SANParks Highlands Mountain Retreat is in die Golden Gate Highlands Nasionale Park aan die voet van die Malutiberge in die noord-oostelike Vrystaat geleë. Die Highlands Mountain Retreat is die perfekte wegbreek vir besoekers wat op soek is na 'n afgeleë ligging. Die houthuisies bied 'n fantastiese uitsig oor die omliggende Maluti-omgewing.

Dié luukse kamp beskik oor 8 houthuisies. Die houthuisies is 2200 m bo seespieël en verseker gaste 'n asemrowende uitsig op die omliggende Malutiberge - 'n uitsig wat nie met enige ander vergelyk kan word nie.

Vrede, rustigheid en afsondering is presies wat hier by die 8 perfek-vir-winter ruim houthuisies gevind sal word, aangesien hulle ontwerp is om hitte tydens die winterseisoen binne te hou, en koelte gedurende die somer. Daar is ten volle toegeruste kombuise, ruim badkamers en wonderlike kaggels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir SANParks Highlands Mountain Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Langs die R712, Golden Gate Highlands Nasionale Park, 40 km vanaf Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Gaste dink SANParks Highlands Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 823
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 823
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Golden Gate Highlands Nasionale Park, 40 km vanaf Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz861PbA6KvDVuoYPPqDAguJAALeaESWbuXCRCjcdDiHf8j16Hm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 823  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Off the R712 Golden Gate Highlands National Park 9869 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.489317 28.642226
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!