24 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die SANParks Kwass Se Baai Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Sukkulente Karoo. Die park het baie gegroei en strek vanaf die bekende Skilpad-streek naby Kamieskroon, langs die platorand weswaarts na die kus. Breek weg na 'n streek vol kontras, waar die strawwe klimaat tallose lewensvorme geskep het wat by hul habitat aangepas het. Plate veldblomme, sterrehemels, kokerbome, enorme granietkoppies en die ysige Atlantiese oseaan is maar net 'n paar wonders wat op besoekers wag wat dié park besoek.
Kwass Se Baai is bekend vir sy pragtige, rustige baai en die lang strande na die suide toe. Dit is 'n goeie plek vir vygies tydens die blommeseisoen. 'n 4x4-voertuig word benodig om die kamp te bereik.
Die Kwass Se Baai-kampterrein is 'n ongekunstelde kammpterrein wat mik om die ongerepte karakter van die kus te behou. Gaste moet asb. hulle eie kamptoerusting bring en ten volle selfonderhoudend wees. Daar is 4 staanplekke, elk met 'n muur wat beskut is teen die wind, asook 'n braai-area. Die staanplekke het geen water, elektrisiteit of ablusiegeriewe nie en het slegs kompostoilette. Daar is ook geen selfoonsein nie.
Hout is by die Groenrivierhek beskikbaar, maar gaste word aangeraai om hulle eie hout saam te bring.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
SANParks Geverifieer
Eiendomme 100
Resensies 2124
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Kwass Se Baai Coastal Camp Site het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N7, Namaqua National Park, 8241, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang