Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Leokwe Rest Camp

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir SANParks Leokwe Rest Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Margit Luise K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margit Luise K
Enkelreisiger

Just perfect.

It was a quiet, wonderful place. We saw many animals. The lodge was perfect, clean and fully equipped. Thank you very much, we will come back.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcy M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcy M
Gesin met klein kinders

It was lovely!

We absolutely love the pool and we wouldn't mind visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reuben E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reuben E
Enkelreisiger

Omgewing ongelooflik, behuising lekker en goed geleê, maar orals tekens van swak instandhouding. Die museum en die restaurant kan hulle maar sluit met huidige aanbieding. Wat ek nie verstaan nie is die gebrek aan instandhouding, maar die duurste voertuie, almal Toyota "Cruisers".

Paaie in alle rigtings werklik in 'n swak toestand, en om deur Messina te ry was 'n skok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Historiese wegbreek.

Wow! Wat 'n pragtige kamp-Leokwe. Vanaf inboek was personeel vriendelik en behulpsaam. Pragtige-koel museum. Lekker wegneemetes. Parkarea word deur droogte en te veel olifante verniel. Toer na Mapungubwe was beslis 'n hoogtepunt. Johannes, ons gids, was op en top met al sy inligting. Vir seker 'n plek wat die moeite werd is om te besoek. Leokwe kamp is pragtig, ruim chalets, pragtig uiteengesit. Besoek verkieslik in wintermaande, ondraaglik warm in somer, was elke dag 40 grade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

'n Baie interessante plek met unieke rotsformasies en oulike hutte.

SANParke het 'n besonderse ontwikkeling gedoen, maar ons kon ongelukkig net een nag oorbly. Wat my wel teleurgestel het is dat die begeleide toer teen Mapungubwe-heuwel om 07:00, hoewel op die ontvangsbord aangetoon, nie plaasgevind het nie. Oor naweke behoort die behoeftes van gaste veral aandag te kry en sulke kansellasies moet nie gebeur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die mooiste natuur.

Kamp is omring met van die mooiste rotsformasies en die woon-eenhede is van hoë gehalte met sy ruim vertrekke. Die drinkplek met die teenwoordigheid van die olifante in die kamp was 'n belewenis. Mapungubwe, met veral Leokwe Rest Camp, is een van die beste SANParke wat ons nog besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our visit to Leokwe Rest Camp was fantastic, located in one of the most stunning nature destinations in the Limpopo Valley.

Our Visit to Leokwe Rest Camp was fantastic, located in one of the most stunning nature destinations in the Limpopo Valley. Staying in one of the cottages had the most beautiful view overlooking a waterhole with lots of animals day and night. Our stay was pleasant, cottage was clean and daily refreshed. We had a wonderful time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoine H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoine H
Saam met vriende

Beautiful, authentic and calm scenery.

This is a lovely park. You're free to roam around at your ease without encountering the two legged tourist type. A pity there are a lot of bridges that have been washed away and not rebuilt. Cottages have slightly been renovated. This is paradise on earth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 762
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 762
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 762
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R572, Mapungubwe Nasionale Park, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVUNDfpmEpRUtUBbeQxoHEUPvH6dAfIyScfYQXjyia9iJTh6hCc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 762 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the R572 Mapungubwe National Park 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.217415 29.363936