Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Letaba Rest Camp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1227

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 60 resensies vir SANParks Letaba Rest Camp
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jannie Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd van rus en goeie weer. Baie diere gesien.

Baie lekker gebly. Paar apies het kom pla, maar niks ernstigs nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie wag vir nog 'n oop naweek nie.

Ons het lekker gebly en geeët by die restaurant. Daar is wel dinge wat kan verbeter, bv. die swembad area kan netjies gemaak word, asook die swembad se vloer. Dalk staal trappies vir ouer persone om maklik in en uit te klim, en dalk die chalets opgradeer. Het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikolaus N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikolaus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well run rest camp, excellent restaurant.

Wonderful rest camp offering a beautiful sight over the Letaba river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla C
Enkelreisiger

My beplanning is om weer te gaan.

Baie lekker gebly en gerus. Al nadeel hulle kon nêrens my naam of die webtuiste optel nie. Het gesukkel om familie te kontak om te kyk of hulle êrens 'n verwysing kon kry op my betalingsbewys. Dit was bietjie stresvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

So peaceful. Amazing bird life and night sounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothea T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dorothea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal nie weer in die Wildtuin self oornag nie, behalwe as ek kamp nie.

Die hutte is baie klein en alhoewel dit selfsorg is, is dit in kombinasie met 'n gemeenskaplike kombuis. Die koste is dus buitensporig vir dit wat mens kry. Die lugversorgers is baie oud en raserig, en die hutte is baie naby aan mekaar, dus is daar min privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanique L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geleentheid vir memories maak.

Ons het heerlik gekamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n heerlike 3 dae.

Die wildtuin is altyd 'n goeie ervaring. Stilte vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi.

Die restaurant het te min kelners. Wag baie lank. Die staf by ontvangs is nie vriendelik nie. Kortaf en nie hulpvaardig nie. Baie konstruksie op die oomblik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M
Saam met vriende

Goeie ligging waarvandaan ons die omgewing deeglik kon verken.

Safaritente was gerieflik en goed toegerus met kombuis- en ablusiegeriewe binne maklike bereik. Al wat pla is die onvriendelikheid van die skoonmakers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mariaan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly maar die terrein is baie vuil, hul het bome uitgegrou, maar die gate is nog net so en dis van lank terug se takke en blare en daar beweeg baie oumense. Wanneer val een en beseer hul dalk? Apies byt yskaste stukkend, moet dit draai dat hul die deur nie oopkry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier. Bobbejane en ape lastig in die kampplek, maar dis maar die tendens in ons nasionale parke.

Badkamers skoon en netjies. Wasmasjiene kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo T
Gesin met klein kinders

Dit was die kampeerterrein.

Baie, baie lekker sou net wou gehad het dat mens spesifieke kampplek kan bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Beste kamp in die Wildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmarie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Mooi uitsig oor die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thane H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Thane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay although it was only 1 night in the tent.

However we were not told at any time that there is no crockery, cutlery, kettle mugs etc in the tent. Fortunately we did not need to make supper as we had eaten earlier but one cannot even make a cup of coffee. I suggest that the tent be basically equipped with kitchenware for 2 people. and if not that travellers are made aware that the tent is only a bedroom and if one wishes to braai you need to take all your own stuff.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Victor V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tyd.

In ons eerste week is ons uitgespoel met reën in ons tent. Hulle het ons geskuif na 'n hut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging van ons hut was perfek.

Sou graag glase in hut wou hê, maar die res was perfek en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V
Gesin met tieners

The bush experience!

Die kamp is baie gerieflik en die kos in die restaurant uitstekend! Ons het geniet van die skoon swembad, goeie beddens en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker by kamp, stil en nag geluide was wonderlik.

Alles gesien wat ons wou sien, mense amal baie gaaf en vriendelik, regtig goeie diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Interessante kampplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Gemaklik.

Die tenthuis waarin ons geslaap het was toegerus met ekstra kussings, asook komberse. Dit beskik oor 'n yskas, sowel as waaier. Die ablusieblok was netjies, sowel as die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel S
Saam met vriende

Dit was aaklig!

Vieslik! Gras meter hoog. Vuil. Deurslotte afgebreek. Lyk soos 'n spookdorp. Skaam ons dood dat oorsese reisigers dit só moet sien. Al die ander kampe so netjies, skoon en vriendelik maar Letaba lyk skokkend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met vriende

What an adventure!

It was well placed on the river, the views were amazing with loads of animal sightings near by the camp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
France M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
France M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was fine and we really enjoyed it, but the room was not clean.

Another thing we didn't like is the outside kitchen, and the shower was too small. Staff were very friendly, and Tsakane (the tour guide) was fantastic, knowledgeable and brave and she was warm-hearted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Malcolm F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay but saddened to see the lack of upkeep in the camp.

The Kruger is always a lovely experience but the camp was obviously in need of some attention - broken paving, benches with broken planks and a general untidiness of the grounds. Even the lookouts needed attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het elke oomblik geniet!

Sal net lekker wees as groot winkel herbou en terug in volle werking is, want tans is dit 'n bitter seer oog!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kamp, goed geleë en baie vriendelike personeel.

Sal graag restaurant herbou wil hê so gou moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Gesin met tieners

Kleiner maar steeds gerieflik.

Die skoonmakers het al vroeg-vroeg begin vra oor wanneer ons gaan vertrek - voor die 10:00 amptelike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en kos vir die siel.

Letaba was een van ons gunsteling-kampe. Dis skoon en daar is baie wild om te besigtig. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en wonderlike naggeluide.

Personeel was baie behulpsaam en vriendelik gewees. Wonderlike rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim P
Gesin met klein kinders

Camp area was clean, check in was good, staff is friendly.

The communal bathrooms were always spotless and super clean as was the kitchen. My only negative about the camp are the grounds. The grass is very long especially around the pool area and the number of paper thorns is beyond me. Other then that we had a wonderful trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet S
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie rustig. Het dit baie geniet. Natuur baie mooi groen. Ablusieblok by tente kort net bietjie TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Letaba Rest Camp se terugvoer

Goeiemore Alet
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor jy het die rustigheid en die natturlike skoonheid geniet. Dankie vir jou skrywe oor die ablusieblok. Ons sal jou terugvoering aan die SAMParke Raad deurstuur om te vereker dat daarna omgesien word.
Vriendelike Groete,
SANParke

SANParks Letaba Rest Camp
Dougie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dougie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste natuur.

Beste plek vir stilte, rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SANParks Letaba Rest Camp se terugvoer

Goeiemiddag Dougie,
Dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is dankbaar dat jul die kuier hier op Letaba geniet het.
Groete,
SANParke

SANParks Letaba Rest Camp
Bianca G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bianca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, baie "ou" verblyfgeriewe.

Moenie veel verwag van die slaapplek of restaurant nie, maar die ligging en atmosfeer maak op vir die oudheid waarin mens se verblyf is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolene R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolene R
Saam met vriende

Het heerlik en rustig by Letaba gekamp.

Het heerlik en rustig by Letaba kamp gekamp, sal beslis weer soontoe gaan. Die kampplekke is ook lekker groot en die natuur skoonheid wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi Morongwe M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Naomi Morongwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was just just.

The beds are meant for school trips but not couples/partners. Not comfortable, I had to phone myself to verify my booking as the reception staff could not locate and never bothered to assist. I will therefor not recommend anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, rustig en lekker warm.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Gesin met klein kinders

One night in a lodge with 2 bedrooms, 2 bathrooms. Normally for six people.

The place was amazing, the lodge was clean, very beautiful, well located with a terrace overlooking the river. We easily had a braai. Everyone was kind. Would recommend it despite the rain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig gewees.

Baie rustige atmosfeer en vriendelike en behulpsame mense by restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harold D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harold D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog altyd baie lekker ervaring om in die Kruger te kom, maar die standaard en algemene toestand van die wooneenhede grens aan power.

Die kamp ontvangs, restaurant funksioneer baie goed, geen klagte of gedagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa D

Mooi kamp.

Ons het in die safari-tente oornag. Dit het vir die volle 2 dae gereën. Ten spyte daarvan was geriewe skoon en netjies. Ablusiegeriewe en kombuis netjies en gerieflik geleë. Moes net die addisionele bedrag soos vereis van kamp by betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man, lekker.

Vriendelike personeel, gasvry en netjiese bungalows. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Verblyfplekke moet opgegradeer word. Die terrein is nie netjies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant experience with minor discomforts.

Two plate stove in communal kitchen is very slow to heat. Gas would be better and a more cost effective option.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met rustige atmosfeer.

Baie lekker kampterrein onder die bome met baie diere in die omgewing

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis pragtig hier.

Hyenas kom in die aand na die draad dis ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best camps in the park.

Big camp, good location in the middle of the park, there is a variety of goods in the camp’s shop - no need to shop in advance.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Een van die beste kampe in die park.

Groot kamp, 'n goeie ligging in die middel van die park, daar is 'n verskeidenheid goedere in die kamp se winkel - jy hoef nie vooraf inkopies te doen nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay in Letaba.

As usual SANParks went the extra mile to make our stay unforgettable. Unfortunately we could not stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and peaceful.

Love the animals in the camp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kathy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and peaceful.

Great friendly helpful assistants. Lovely outdoor experience. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en netjies en skoon verblyf.

Letaba is 'n pragtige kamp en ons sal tydens 'n volgende keer regtig langer daar wil bly. Die huisies was skoon en netjies. Ons het die stilte in die kamp waardeer. Die winkeltjie is ook pragtig. Pryse in die winkeltjie is definitief te hoog. Ontvangs was vriendelik en knap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobie H

Dit was waarde vir geld.

Die diens was puik ons het geen klagtes nie. Die ablusieblokke was skoon en netjies. Letaba is hoogs aanbeveel vir mense wat wil rus met 'n mooi uitkyk oor die Letabarivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en rustig. Lekker area.

Ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica S
Gesin met klein kinders

Great.

What a lovely place in a lovely park. The kids really enjoyed their stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miliza N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miliza N
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike belewenis om so naby aan God se skepping te kom vakansie hou.

Elke oomblik in die park was wonderlik, ons het baie diere gesien en hoef nie eers ver te gery het nie. Die geriewe was altyd skoon en baie netjies, ek sal beslis volgende jaar weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dillon P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon P
Saam met vriende

Die tent was skoon en netjies. Hulle kan moontlik bietjie die gras om die swembad sny.

Die algemene onderhoud is besig om agter uit te gaan. Die kampe word stelselmatig minder en minder netjies. Daar word net op die oppervlak onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradford R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bradford R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice setting and nice views if you have river front chalets.

Security guard at front gate has a bad attitude.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 736 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeIA11WzddWTPuQ1pGe0RFBYa2qzQ3R8E8weMAGGGop8zQGD7nA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R394 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the R71 Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.85446 31.574426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem