SANParks Lilydale Rest Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Lilydale Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N12-hoofweg na die Kaap. Dit skuil in die heuwels en spog dus met beide koppieveld en groot, oop vlaktes.

Lilydale Rest Camp bied 12 selfsorg-bungalows met lugversorging en chalets wat oor die Rietrivier uitkyk. Elke eenheid het sy eie badkamer en kombuisgeriewe.

Warm somers kan in die swembad deurgebring word en gaste kan asemrowende sonsondergange en 'n glinsterende sterrehemel geniet. Lilydale Rest Camp is ook langs die Rietrivier wat uitstekend is vir kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Lilydale Rest Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R907 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za