LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Lilydale Rest Camp | LekkeSlaap
+66

SANParks Lilydale Rest Camp

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir SANParks Lilydale Rest Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Willem V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mokala National Park sal ons definitief weer sien.

Ons huisie teen die krans langs die Rietrivier was asemrowend en sielskos. Eeden, die SAN Park offisier, se vriendelike en proffesionele ontvangs by die hek was welkom na ‘n lang dag op die pad. Die park spog met renosters en buffels en baie bokspesies.

Roelene U - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene U
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker en gesellig. Baie diere gesien en ons het die natuur sommer baie geniet. Die swembad by Lillydale kamp kort bietjie aandag. Ons het lekker geswem maar ek stel voor hulle kry professionele swembaddienste in om die pomp en creepy te hersien.

Lekker gekuier dankie.

Alet-mari V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi.

Baie mooi chalets, en die park het baie diere in. Het dit baie geniet vir 'n kort wegbreek.

Annabe J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met vriende

Nie wat ons gewoond is van Parkeraad nie.

Die park is pragtig, maar ons het gevoel die huisies is nie op die standaard wat ons van die parkeraad gewoond is nie.

Laetitia C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C
Gesin met tieners

A memorable stay. Game drives with animals around every corner, clean crisp air, sun set braais, warm snug accommodation.

See stars.

Ruaan V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan V
Gesin met klein kinders

Very nice stay!

Lillydale was a very nice place to stay. Very clean and everything you need. We really did see a lot of animals which is ultimately why we went there! Unfortunately the 16 km dirt road before you enter the Lillydale road is extremely bad, and from my perspective not really accessible with a normal sedan or smaller car. The roads within the park are fine though.

Carina D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf, baie diere.

Ons het heerlik gekuier by Mokala, Lilydale. Baie diere gesien. Rerig die moeite werd. Elke toer deur ons mooie land moet Mokala insluit.

Vanaf
R1 131
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 131
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 131
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N12, Mokala Nasionale Park, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3oFKynGq5VlNZ4aOpyKrLvmZK1GJe1Q9YItfewClxsO2lmaFPD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 131  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.038579584744 24.503387128975
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!