SANParks Malelane Rest Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Malelane Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin tussen die suikerrietvelde van die buurplase en die majestueuse savanne van die Kruger Wildtuin wat deur die Krokodilrivier geskei word. Die kamp is naby die Malelande-hek, die klein dorpie Malelane en die N4/Maputo Corridor.

Dié unieke kamp is die enige kamp wat op die suidelike grens van die Kruger Nasionale Park geleë is. Die kamp is ook baie klein en akkommodeer minder gaste as die ander kampplekke, wat ’n meer intieme bos-ervaring verseker.

Die verblyf is ideaal vir rugsakreisigers, kampeerders en gaste met karavane.

Die kamp het ’n gemeenskaplike kombuis met ’n opwaskamer, gasstowe en ’n gemeenskaplike vries. Een ablusieblok is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Malelane Rest Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R384 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za