+63

SANParks Mata Mata Rest Camp

Selfsorg
  • Kapasiteit: 162 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Mata Mata Rest Camp is langs die oewers van die Auobrivier op die park se westelike grens geleë. Die kamp grens aan Namibië en is met die Kalahari-bosveld omring. Die Namibiese-grenspos is in Oktober 2007 oopgemaak en maak dit maklik om na ander parke in suidelike Afrika se reis. Kameelperde is veral rondom Mata Mata te sien en het goed by die droë klimaat in dié omgewing aangepas. Dit is die kleinste tradisionele kamp en het 'n ontvangsarea, swembad, winkel en brandstofgeriewe.

Die Kgalagadi-oorgrenspark is waar die rooi duine en fynbos in die ewigheid in verdof en gemsbok-, springbok-, eland- en blouwildebeestroppe die seisoene volg, die indringende kameeldoringbome skadu aan die leeus bied, asook uitkykpunte vir die roofvoëls en luiperds. Daar is 5 hekke waar gaste kan in kom in 3 verskillende lande. Die Twee Rivieren-hek bied toegang vanuit Suid-Afrika, die Mata-Mata-hek vanuit Namibië en die Two Rivers-, Mabuasehube- and Kaa-hekke vanuit Botswana.

Die kamp is onlangs baie opgeknap. Die ouer chalets is opgeknap, die opslaangeboue is verwyder en 8 splinternuwe grasdak-chalets is gebou. Die nuwe chalets bied 'n uitsig oor die droë rivierbedding.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1996

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 162 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjv56Zb61a8yTxZB9T8rpbYrY6RhMAVSwUzm5DnjE1Dp7S8KYQI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense Off the R360 Kgalagadi Transfrontier Park 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.767214 20.000207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang