Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Natures Valley Rest Camp

Kampeerterrein (CK6)
Vanaf
Vanaf R358
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 65 kampeerplekke wat omring is deur die inheemse woud. Al die kampeerplekke is in die skadu van die bome. ’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met ’n sytent, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of motorkaravaan word toegelaat per kampeerplek. Ekstra voertuie betaal ’n addisionele fooi per nag. Die kampeerterreine het nog nie elektrisiteit nie. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met elektriese geisers en wasgoedgeriewe met 2 muntaangedrewe-wasmasjiene en tuimeldroërs.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op kampeerbasis en gaster moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R120 per dag vir buitelandse besoekers en R60 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Let asb. op SANParks Natures Valley Rest Camp se hektye:
Hektye: 06:00 - 18:00
Sekuriteit: 18:00 - 07:00
Gaste wat laat inklok: Sleutels sal by die hekke gelos word vir oornagbesoekers wat na 18:00 arriveer (gaste wat laat wil inklok moet dit asb. vooraf reël).

Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.

Vir die kampeerterreine:
’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met ’n sytent, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of motorkaravaan word toegelaat per kampeerplek. Ekstra voertuie betaal ’n addisionele fooi per nag.
Beligting buite op die kampeerterrein is beperk, so gaste met ’n flits/koplig hê wanneer hulle wanneer hulle in die aand rondloop.
Die kampeerterreine het nog nie elektrisiteit nie.
Let asb. op dat die gebruik van verlengingskoorde om krag na die kampplek aan te lê, verbied word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Woudhut (FH2)
Vanaf
Vanaf R788
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hutte het elk 2 enkelbeddens, ’n verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, asook standaard-driepuntkragpunte. Elke hut het braaigeriewe en die hutte deel ’n gemeenskaplike kombuis en ablusiegeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R120 per dag vir buitelandse besoekers en R60 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Let asb. op SANParks Natures Valley Rest Camp se hektye:
Hektye: 06:00 - 18:00
Sekuriteit: 18:00 - 07:00
Gaste wat laat inklok: Sleutels sal by die hekke gelos word vir oornagbesoekers wat na 18:00 arriveer (gaste wat laat wil inklok moet dit asb. vooraf reël).

Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.

Vir die kampeerterreine:
’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met ’n sytent, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of motorkaravaan word toegelaat per kampeerplek. Ekstra voertuie betaal ’n addisionele fooi per nag.
Beligting buite op die kampeerterrein is beperk, so gaste met ’n flits/koplig hê wanneer hulle wanneer hulle in die aand rondloop.
Die kampeerterreine het nog nie elektrisiteit nie.
Let asb. op dat die gebruik van verlengingskoorde om krag na die kampplek aan te lê, verbied word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Chalet 2bd + Dsc (CH2/4)
Vanaf
Vanaf R1 783
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié 2 semi-losstaande chalets het slaapplek vir 3 gaste, asook hul eie badkamers, volledig toegeruste kombuis en leefarea. Die kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ’n slaapbank in die leefarea wat geskik is vir 1 volwassene of 2 kinders. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea lei na ’n dek met buitemeubels, braaigeriewe en strandmeer-uitsig. Daar is oop parkeerplek langs die chalet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n ID-dokument, paspoort of ander geldige ID-bewys, soos 'n bestuurslisensie vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R120 per dag vir buitelandse besoekers en R60 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Let asb. op SANParks Natures Valley Rest Camp se hektye:
Hektye: 06:00 - 18:00
Sekuriteit: 18:00 - 07:00
Gaste wat laat inklok: Sleutels sal by die hekke gelos word vir oornagbesoekers wat na 18:00 arriveer (gaste wat laat wil inklok moet dit asb. vooraf reël).

Rolskaatse en skaatsplanke word verbied.
Geen aas, klippies, dryfhout of enige and organisme, lewende of dood, sal vanaf die Tuinroete Nasionale Park verwyder word nie.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale park is streng verbode.

Vir die kampeerterreine:
’n Maksimum van 6 kampeerders, 1 karavaan met ’n sytent, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of motorkaravaan word toegelaat per kampeerplek. Ekstra voertuie betaal ’n addisionele fooi per nag.
Beligting buite op die kampeerterrein is beperk, so gaste met ’n flits/koplig hê wanneer hulle wanneer hulle in die aand rondloop.
Die kampeerterreine het nog nie elektrisiteit nie.
Let asb. op dat die gebruik van verlengingskoorde om krag na die kampplek aan te lê, verbied word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
Vanaf R358
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 416 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature's Valley, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj22n9Aq0Ikmq9LmnrUFfHLfVvWxkzgGIfALDzihqy6gCm3OkH7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R358 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Nature's Valley Garden Route National Park 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.9706812 23.56212843373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem