Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Nossob Rest Camp

Selfsorg
Kampeerplek CK6P
Vanaf
Vanaf R404
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Maksimum 6 gaste, 1 karavaan met 'n tent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 motorwoonwa of 'n gemotoriseerde karavaan word toegelaat. Die staanplekke maak van gemeenskaplike ablusiegeriewe gebruik. Dié staanplekke het kragpunte, maar daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 nie. Ekstra voertuie betaal 'n fooi per aand.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Premium-kampeerplek CK6PP
Vanaf
Vanaf R722
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Maksimum 6 gaste en 2 voertuie word per staanplek toegelaat. Dié staanplekke het hulle eie privaat onderdak-kombuisie en hulle eie privaat ablusiegeriewe met 'n stort en 'n toilet. Dié staanplekke het kragpunte. Ekstra voertuie betaal 'n fooi per aand.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring. Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Chalet CH2
Vanaf
Vanaf R1 313
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n waaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Buite is daar 'n prieel met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Chalet CH6
Vanaf
Vanaf R1 313
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Daar is 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Buite is daar 'n prieel met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Chalet CH4
Vanaf
Vanaf R1 313
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n waaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 klein stapelbeddens op die stoep wat geskik is vir kinders. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Buite is daar 'n prieel met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Chalet CH3Z
Vanaf
Vanaf R1 313
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede is ingerig vir gaste met gestremdhede en beskik oor wye deure, inrolstorte, relings en handvatsels. Die chalets het elkeen 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 3 enkelbeddens, 'n waaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Buite is daar 'n prieel met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Chalet CH3
Vanaf
Vanaf R1 313
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 3 enkelbeddens, 'n waaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Buite is daar 'n prieel met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Rivieroewer-chalet RF2
Vanaf
Vanaf R2 222
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rivieroewer-chalets het elkeen 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging in die chalets. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en buite is daar 'n prieel met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Gesinskothuis FA6
Vanaf
Vanaf R2 222
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinskothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Buite is daar 'n prieel met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Rivieroewer-chalet RF4Z
Vanaf
Vanaf R3 409
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ingerig vir gaste met gestremdhede en beskik oor wye deure, inrolstorte, relings en handvatsels. Die rivieroewer-chalet het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging in die chalets. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en buite is daar 'n prieel met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Rivieroewer-chalet RF4
Vanaf
Vanaf R3 409
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rivieroewer-chalets het elkeen 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging in die chalets. Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, kookgerei, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en buite is daar 'n prieel met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.

Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Vanaf
Vanaf R404
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 259 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R360, Kgalagadi Oorgrenspark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAxJxSXKapglCtn4AYSqhDsmx5x0WiAstoBomg9kTbIo6GUcQeE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the R360 Kgalagadi Transfrontier Park 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.421361 20.596549
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem