Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Nossob Rest Camp

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rivieroewer-chalet RF4Z
Selfsorg
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Rivieroewer-chalet RF4
Selfsorg
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Rivieroewer-chalet RF2
Selfsorg
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Gesinskothuis FA6
Selfsorg
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Chalet CH2
Selfsorg
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Chalet CH6
Selfsorg
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Chalet CH4
Selfsorg
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Chalet CH3Z
Selfsorg
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Chalet CH3
Selfsorg
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Premium-kampeerplek CK6PP
Kampeerplek
Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Kampeerplek CK6P
Kampeerplek
Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfooi in.
Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R416 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers en R104 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Neem asseblief kennis van die hekure:
Januarie: 05:30 tot 19:30
Februarie: 06:00 tot 19:30
Maart: 06:30 tot 19:00
April: 07:00 tot 18:30
Mei: 07:00 tot 18:00
Junie tot Julie: 07:30 tot 18:00
Augustus: 07:00 tot 18:30
September: 06:30 tot 18:30
Oktober: 06:00 tot 19:00
November tot Desember: 05:30 tot 19:30

- Paspoorte word nie benodig nie, tensy gaste deur 'n ander hek na 'n ander land wil ry.

Daar is nie elektrisiteit in die kamp van 21:30 tot 05:00 daagliks nie.
Die swembad is slegs vir die gebruik van die inwoners.
Die hoofkamp het drinkwater, alhoewel dit brakwater is.
Bespreek nagwildritte en begeleide staptoere by ontvangs.
'n 4x4 met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie geskik vir 'n sedan-voertuig nie en sommige paaie is moontlik nie rybaar wanneer dit nat is nie. Die bestuur gaan egter gereeld die paaie na en dit word goed instandgehou.

Bly asb. op die paaie vir die onthalwe van die organismes wat in die duine en rivierbeddings woon.
Jy mag nie vuurmaakhout in die park bymekaarmaak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen oop wildkykvoertuie of voertuie wat verander word met 'n oop dak of dak wat sypanele of vensterpanele kan ophef of oopvou waar inwoners gedeeltelik of ten volle blootgestel sal word of buite die voertuig sonder behoorlike beskerming sal in die Park toegelaat word nie. .
Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word: kansellasiefooie word bereken op 'n glyskaal volgens die totale besprekingsbedrag en sal tussen 50% en 100% wissel.

Vanaf
R404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 259 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R360, Kgalagadi Oorgrenspark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAxJxSXKapglCtn4AYSqhDsmx5x0WiAstoBomg9kTbIo6GUcQeE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the R360 Kgalagadi Transfrontier Park 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.421361 20.596549