LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Perdekloof Campsite | LekkeSlaap
+9

SANParks Perdekloof Campsite

2 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir SANParks Perdekloof Campsite
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Harvie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Harvie V
Gesin met tieners

Die privaat ablusie en kombuis is 'n pluspunt

Baie lekker gekamp, maar onderhoud van die fasiliteite bly agterweë.

Eugene G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n rus-vir-jou-siel-ervaring.

Die park en die kampplek self was fantasties. By ontvangs was ons baie vriendelik ontvang en het ons die paar dae in die park terdeë geniet. Ons is net van mening dat die grondpaaie meer gereeld geskraap en herstel kan word om te verhoed dat die sinkplate op die grondpaaie so geweldig baie raak. Ons voertuie, hoe taai ook al, ruk uitmekaar en doen mense geweldig skade op. Ek praat nie van bandskade nie, maar geweldige meganiese slytasie en vibrasie skade. Ek sluit af deur weereens te sê dat ons verblyf ervaring fantasties was en dat ek volgende keer veel langer sal wil vertoef.

Vanaf R424
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R424
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R424
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7awrF7mPbFQXNyy9h2XpN0TkSDSSm86HrKFBvIrHjSklZ9g8Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R424  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.2462 20.163651
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!