Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Rhenosterkop Rest Camp

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1228

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir SANParks Rhenosterkop Rest Camp
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Philippus P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik om 'n onbekende deel van ons land te ontdek.

Ons is oorweldig deur die reuse ou melkhoutbome, die afgesonderdheid en rustigheid. Al wat gepla het, was die binnebraai wat ons uitgerook het. Dit was heerlik om op die spore van die ou pioniers te loop. Sou net meer van die geskiedenis wou verneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek om te kom rus.

Verblyf is basies, maar heeltemal gerieflik ingerig, behalwe dat gasyskas glad nie werk nie. Daar is 'n mierplaag van miere wat erg byt sodat mens eintlik glad nie buite kan beweeg nie. Buiten die 2 probleme is dit super rustig, mooi natuur en 'n plek wat ek weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 161
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 161
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 161
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop-plaas, Bredasdorppad, Strandveld, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bfyVW9za98w0Ys3xzFvfhTKq3jjfhCJVyyZwSFA1uUzouXzmG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 161 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Farm Rhenoster Kop Bredasdorp Road 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.762723297911 19.931010087331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem