Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Satara Rest Camp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rudy Frankel Guest House GH10
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Stanley Guest House GH9
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Wells Guest House GH6
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Guest Cottage GC6BD
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Guest Cottage GC5
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Guest Cottage GC6B
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BD2V
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BD2N
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BD2NZ
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BD3ZB
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BD2
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BD3E
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BD3B
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BD2Z
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BG2
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Bungalow BG2HB
Selfsorg.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Campsite CK6P
Tariewe wat vertoon word geld op 'n kamp-basis.
Gaste moet asb. hulle eie kamptoerusting saambring.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Kampeerplek CK6
Tariewe wat vertoon word geld op 'n kamp-basis.
Gaste moet asb. hulle eie kamptoerusting saambring.
Tariewe sluit 'n 1%-gemeenskapsfonds in.
Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.

'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SAOG-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Slegs in noodgevalle:
Laat aankomste vir gaste wat voor die tyd verblyf by kampe binne ’n 10 km radius vanaf die ingangshek bespreek het, word toegelaat onder die volgende omstandighede:
Dit word onder geen omstandighede by die Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
Geen aankomste na 21:00 word onder enige omstandighede toegelaat nie.
'n Ekstra koste per voertuig geld: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
Dit moet voor die tyd met die hek en ruskamp gereël word.
’n Bewys van die noodgeval wat die vertraging veroorsaak het word versoek.

Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks skoongemaak. Anders as ’n bank (oop Maandag-Vrydag en Saterdagoggend) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die kamp nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.
Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kamoe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Rook is verbode in die eenhede.
Onthou, deur enige wild te voer, teken jy hulle doodsbevel, aangesien hulle aggressief word.
Kyk uit vir diere in die kampe, veral jakkalse wat van jou braai af kos sal steel.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Stappers wat dag- of oornagroetes aandurf moet asb. genoeg water saamdra.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.

Neem asb. kennis van wanneer die hekke oopmaak:
Oktober - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke oopmaaktye:

Oktober: 05:30
November - Januarie: 04:30
Februarie - Maart: 05:30
April - September: 06:00

Crocodile Bridge Rest Camp-hekke toemaaktye:
Augustus - Oktober: 18:00
November - Februarie: 18:30
Maart - April: 18:00
Mei - Julie: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
R364
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R364
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R364
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1044 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMZLjqVSWKZtMqtV2nIC7x80ntYWg6duIdUmPefGKgkKFaW5FPa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R364 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Off the R531 Kruger National Park 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.392552 31.77959