Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Shimuwini Bushveld Camp

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gastekothuis GC6
Selfsorg.
1% gemeenskapsfonds is ingesluit by die tarief.
Gastekothuis GC5
Selfsorg.
1% gemeenskapsfonds is ingesluit by die tarief.
Kothuis GD4
Selfsorg.
1% gemeenskapsfonds is ingesluit by die tarief.
Kothuis GDS4
Selfsorg.
1% gemeenskapsfonds is ingesluit by die tarief.
Huisreëls

Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
‘n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R440 vir buitelanders, R220 vir SAOG-besoekers met ‘n geldige paspoort en R110 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ‘n geldige ID word gehef wanneer die park betree word.

Slegs in noodgevalle word laat aankoms vir gaste met voorafbespreekte verblyf by kampe binne 10 km vanaf 'n ingangshek toegelaat onderhewig aan die volgende voorwaardes:
* Onder geen omstandighede toegelaat by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke nie.
* Geen aankoms later as 21:00 onder geen omstandighede word toegelaat nie.
* 'n Addisionele koste per voertuig is van toepassing: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers, R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
* Moet vooraf met die hek en ruskamp gereÎl word
* Bewys van noodgeval vir vertraagde aankoms sal aangevra sal word.

'n Winkeltjie met basiese voorraad soos hout, ys en Telkom-foonkaarte is beskikbaar by ontvangs. Daar is nie kosgoed soos vleis te koop nie.
Daar is nie kragpunte vir toebehore in die eenhede nie. Daar is beperkte plek om klein elektriese items soos skootrekenaars, flitse, selfone en tandeborsels by ontvangs te herlaai.
Daar is nie 'n restaurant of OTM-geriewe by Shimuwini nie.

Daar is geen winkels of restaurante beskikbaar nie.
Geen OTM-geriewe.
Alle verblyf, ablusie en kombuisgeriewe word deur skoonmaakpersoneel skoongemaak op ’n daaglikse basis.
Anders as ’n bank (wat net Maandae tot Vrydae en op Saterdagoggend oop is) by Skukuza en ’n OTM by Skukuza en Letaba, is daar geen geldtrekgeriewe in die Park beskikbaar nie.

Dagbesoekers word nie meer toegelaat om hul eie drank in die park in te bring nie en mag ook nie drank drink in openbare areas soos die parkeerterrein, piekniekareas, wildkykareas- of paaie, hekke en alle ander areas wat as openbare areas beskou word nie. Dit geld nie vir oornaggaste nie wat hul eie drank mag saambring en drink in die privaatheid van hul verblyf of die restaurant nie. Soos die dagbesoekers mag oornaggaste ook nie in die openbare areas drink nie.

Moenie enige kos laat rondstaan nie, daar is baie ape en bobbejane wat kos steel.

Laat aankoms word slegs aanvaar in die geval van ’n noodgeval (bewyse en geldige rede moet voorsien word) tot en met 21:00 vir gaste met klaar bespreekte verblyf by sekere kampe 10 km van die relevante hek af. ’n Addisionele laatfooi sal gehef word by die hek. Geen laat aankoms word toegelaat by die Pafuri-, Phalaborwa- of Phabeni-hekke of enige ander kampe wat verder as 10 km van die hek af is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die wildtuin is streng verbode.
Troeteldiere word nie in die Nasionale Park toegelaat nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asb. kennis van die hektye:

Ingangshek oopmaaktye:
Okt-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek oopmaaktye:
Okt: 05:30
Nov-Jan: 04:30
Feb-Mar: 05:30
Apr-Sep: 06:00

Kamphek toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 08:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Besprekings wat minder as 45 dae voor of op die inklokdatum gekanselleer of afgegradeer word, sal tot gevolg hê dat kansellasiefooie op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
R1 712
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 712
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 712
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shimuwini Camp-weg, Krugerwildtuin, 1350, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASIas5w7IQMhixS9iqBu4OCN8Hf9w1am966YRD3FwRWFll5a7SC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 712 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Shimuwini Camp Road Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.714940332187 31.266063515344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem