+121

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Jan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Excellent. Our stay was very good, and the place was clean, and the staff was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Rustig en baie mooi wild te sien. Slaapplek was skoon en netjies. Lekker aandete by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Atmosfeer, netheid, vriendelike personeel, wonderlike ervaring! Soos altyd, heerlike atmosfeer, netjiese geriewe, wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Awesome. Was an amazing stay and we will be back next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Awesome. We will be back again next year. All good, camp very clean and staff helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Friendly staff and neat and clean camp. Will be back. Although the ablutions are old, they are very clean and well kept. Loved all the braais in a circle in the evenings. Staff at Shingwedzi are all very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantasties. Mooiste kamp in die noorde van Kruger. Vriendelikste personeel. Het ons op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zhane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

3 night stay in bungalow in Shingwedzi. Really lekker camp. The bungalow had everything we needed, including cutlery and crockery. Very impressed with Shingwedzi. The impala lilies were in bloom and were gorgeous. We will return and will camp as it's a lekker campsite. Ablutions are clean and ample.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker gebraai, lekker geswem, lekker gekuier. Ja, lekker gebly, net verkeerde huisie gekies, geen badkamer en aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Netjiese skoon verblyf. Dit was fantastiese verblyf. Baie skoon en netjies en als word goed na omgesien. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

SANParks Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 2244

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R394
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R81, Kruger National Park, Giyani, 0826, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 602 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATROjWGSDKMl1aBbty0FMM9VJd7BJ5hQzuJtWq0ehtUdK95wsul?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R394 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Off the R81 Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.10873 31.435571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang