Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Sirheni Bushveld Camp

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gastekothuis GC6
Selfsorg.
Tariewe sluit 1% gemeenskapsfonds is.
Gastekothuis GC6D
Selfsorg.
Tariewe sluit 1% gemeenskapsfonds is.
Kothuis CO4
Selfsorg.
Tariewe sluit 1% gemeenskapsfonds is.
Kothuis CO4D
Selfsorg.
Tariewe sluit 1% gemeenskapsfonds is.
Huisreëls

Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park betree.
'n Standaard-bewaringsfooi van R440 word daagliks gehef vir buitelandse besoekers, R220 vir SADC-burgers en R110 vir Suid-Afrikaners met 'n ID wanneer besoekers die park betree.

Gaste mag net in noodgevalle laat inklok indien die kamp 10 km vanaf 'n ingangshek is en dis onderhewig aan die volgende voorwaardes:
- Dit word onder geen omstandighede by Giriyondo-, Pafuri-, Phabeni- of Phalaborwa-hekke toegelaat nie.
- Gaste mag onder geen omstandighede ná 21:00 inklok nie.
- Daar word 'n ekstra fooi per voertuig gehef: R710 vir voertuie met 8 of minder passasiers en R1,490 vir voertuie met 9 of meer passasiers.
- Dit moet vooraf met die hek en ruskamp gereël word.
- 'n Bewys van noodgeval wat die inkloktyd vertraag het moet getoon word.

Daar is ’n klein winkeltjie by ontvangs wat basiese items verkoop soos hout, ys en Telkom-telefoonkaarte.
Geen elektrisiteit (kragpunte) is beskikbaar vir toestelle in die eenhede nie. Daar is geen kos soos vleis beskikbaar nie.
Daar is geen restaurant of OTM-geriewe by Sirheni nie.
Daar is geen selfoonopvangs by Sirheni nie.
Alle verblyf, ablusieblokke en kombuisgeriewe word daagliks deur skoonmaakpersoneel skoongemaak.
Afgesien van die bank (allenlik oop op Maandae tot Vrydae en Saterdagoggende) by Skukuza en die OTM by Skukuza en Letaba is daar geen kontantontrekkingsgeriewe in die park beskikbaar nie.

Dagbesoekers sal nie meer toegelaat word om alkohol in openbare areas te bring of te verbruik nie, soos parkeerterreine, piekniekplekke, wildlewe of paaie, hekke en alle ander gebiede wat as publiek aangewys word. Hierdie beperkings geld nie vir oornaggaste nie. Gaste wat oornag mag wel hul eie alkohol saambring mits dit binne die bespreekte verblyf en by die restaurant verbruik word. Nes dagbesoekers sal oornaggaste nie toegelaat word om in die openbare areas te drink nie.

Maak asb. seker dat jy nie waardevolle items of kos laat rondlê nie aangesien daar bobbejane in die kamp is.

Gaste sal slegs toegelaat word om laat te arriveer indien daar 'n noodgeval is, welke geval 'n bewys van die rede vereis sal word). 21:00 is die laatste vir gaste wat vooraf bespreek het by sekere kampe binne 10 km van die betrokke hek af. 'n Laatinklokfooi sal dan gehef word en is by die hek betaalbaar. Laat aankomstye word nie toegelaat by Pafuri, Phalaborwa en Phabeni-hek, of enige van die hekke van kampe wat meer as 10 km verder is nie.

Die gebruik van 'n hommeltuig binne en oor die nasionale parke is streng verbode.
Geen diere mag in die Nasionale Park ingebring word nie.
Aangesien daar beperkte lig buite is, sal gaste 'n koplampie benodig om snags buite te loop.
Rook is verbode in die eenhede.

Neem asseblief kennis van die hekure:

Ingangshekke se oopmaaktye:
Okt. - Mrt.: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Kamphekke se oopmaaktye:
Okt.: 05:30
Nov - Jan: 04:30
Feb - Mar: 05:30
Apr. - Sept.: 06:00

Kamphek se toemaaktye:
Aug - Okt: 18:00
Nov - Feb: 18:30
Mar - Apr: 18:00
Mei - Jul: 17:30

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.

Vanaf
R1 692
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 692
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 692
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sirheni Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1350, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aIF2Az1UwprSU4U1FrrKZP7TZRekvml4iiivcgiJm5nrJWS8L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 692 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Sirheni Camp Road Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.946156912291 31.221582568123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem