LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SANParks Skaapwagterspos Campsite | LekkeSlaap
+8

SANParks Skaapwagterspos Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 143 per nag (vir 15 persone)

Beskrywing

SANParks Skaapwagterspos Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die asemrowende park grens aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die ooste, die Sederberg in die weste en die Klein Roggeveldberge in die suide.

Hierdie informele kampeerplek is net geskik vir gesoute kampeerders wat hulself kan onderhou en kan slegs met 'n 2x4 of 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Daar is nie ablusiegeriewe of watertoevoer by die aangewese kampeerplek nie en gaste moet asb. die omgewing so min as moontlik versteur. Die kampeerplek is vir die eksklusiewe gebruik van 'n groep wat tot 15 gaste kan insluit.

Kenmerke

Afrikaans

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 143
per nag (vir 15 persone)
Vanaf R1 143
per nag (vir 15 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWrtUPuOuyS7zxXGso1YpCfneiXw3HSJ1GZVc1fnXmDclsOhihD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 143  per nag (vir 15 persone) Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.196175171952 20.002398084656
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!