SANParks Steenkampshoek Campsite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Steenkampshoek Campsite is in die Tankwa Karoo Nasionale Park geleë. Dié park strek oor die grens van die Noord-Kaap en Wes-Kaap, met die Roggelveld-platorand in die ooste, Cederberg in die weste en die Klein Roggeveldberge in die suide.

Dié informele kampterrein is slegs geskik is selfonderhoudende kampeerders en kan slegs met ’n hoë 2x4- of 4x4-voertuig bereik word.

Die aangewese kampeerplek moet so min as moontlik versteur word deur gaste en agtergelaat word soos dit gevind is. Daar is geen ablusies of water nie. Die terrein is vir die eksklusiewe gebruik van 15 gaste wat so ’n terrein bespreek.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Steenkampshoek Campsite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R982 per nag (vir 15 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za